Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (65)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (48)

Resensies van Tuine

4.5 / 5  
volgens 50 resensies
Lees regte resensies van Tuine van 50 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuine besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tuine.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuine akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuine Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tuine

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa is aan die voet van Tafelberg in die hartjie van Tamboerskloof geleë. Ons is stapafstand van 'n verskeidenheid byderwetse winkels, kroeë, koffiewinkels en restaurante in Kloof- en Lang...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tuine

Oranjehof Studio C7 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Tuine (Gardens). Dié kompleks bied lieflike uitsigte op Tafelberg en is gerieflik geleë naby verskeie besighede en vakansiegereiwe in Ka...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Gardens, Tuine

Deur die jare het hierdie klassieke B&B in Kaapstad 'n reputasie vir ontspanne en egte gasvryheid gekry. Dit was oorspronklik 'n Victoriaanse herehuis, en Liberty Lodge het later 'n materiaal-handelsplek en in 1940 ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine

Gardens Centre Holiday Apartments is in Kaapstad se woelige stadskern geleë en bied toegang tot al die vernaamste besienswaardighede wat van hierdie stad 'n wêreldbekende wonder maak. Dié bekostigbare selfsorg-...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tuine

105 Kloofnek is 'n vakansiehuis naby die voet van Tafelberg in Tuine, 'n pragtige voorstad met klein woonstelblokke, Victoriaanse kothuise en allerlei eetplekke en winkels. Dié smaakvolle huis bied slaapplek aan 6...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine

First Group Mount Sierra is ideaal geleë in die kleurvolle Tamboerskloof-buurt in die hartjie van die Kaap. Dit spog met die mooiste uitsigte oor Tafelberg, Duiwelspiek en Leeukop. Akkommodasie word in een- of t...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine

3 on Derwent is 'n smaakvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Tuine in Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë naby 'n rits sake- en ontspanningsgeriewe in die middestad. Die woonstel is op die grondvloe...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upper Gardens, Tuine

Rosedene Gastehuis is ideaal teen die rustige Tafelberg-hange geleë. Hier word jy wakker met voëls wat sing, maar dit is ook stapafstand vanaf Kaapstad se "uiteet-myl", en minute vanaf die middestad, Waterfront en...

Vanaf
R35 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Upper Gardens, Tuine

Kaapzicht is 'n mooi gemeubileerde 5 slaapkamer-villa met asemrowende uitsigte van die stad, Leeukop en Seinheuwel. Kaapzicht is in die vooraanstaande woonbuurt van Higgovale geleë en spog met moderne argitektuur, ...

Vanaf
R37 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Upper Gardens, Tuine

Cape Kloof is 'n pragtige vierslaapkamerhuis in een van die mees prominente strate in Kaapstad. Die ontwerp beoog om staduitsigte te raam met Leeukop en Tafelberg aan die sy en agterkant van die eiendom. Cape Kloof ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Tuine akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za