Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (66)
B&Bs (2)
Lodges (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (49)

Resensies van Tuine

4.5 / 5  
volgens 49 resensies
Lees regte resensies van Tuine van 49 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuine besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tuine.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuine akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuine Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Tuine

Oak Lodge Flashpackers is 'n stylvolle selfsorgtuiste in Gardens, Kaapstad. Mountain Manor bied bekostigbare verblyf vir sorgelose reisigers wat soortgelyke mense wil ontmoet en Kaapstad in al haar glorie wil beleef...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Gardens, Tuine

Deur die jare het hierdie klassieke B&B in Kaapstad 'n reputasie vir ontspanne en egte gasvryheid gekry. Dit was oorspronklik 'n Victoriaanse herehuis, en Liberty Lodge het later 'n materiaal-handelsplek en in 1940 ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine

11 on Buiten Unit 1 is ’n selfsorgwoonstel reg in die middel van Langstraat en Kloofstraat in Kaapstad. Dié woonstel is onder straatvlak wat ’n unieke atmosfeer skep. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste e...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine

Kensington Views bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde gastekamer in 'n pragtige gastehuis teen die hange van Tafelberg. Die gastehuis is in Tuine in die Kaapse middestad en bied lieflike uitsigte op ...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine

Dunkley House is onder die berg in die hartjie van Kaapstad se Victoriaanse hoekie geleë. Ons is stapafstand van 'n paar van Kaapstad se voorste restaurante, soos Aubergine en Maria's Greek Restaurant, geleë. Dit ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 350
R3 263
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tuine

Maison De Ville is 'n pragtige villa in Oranjezicht in die Gardens-distrik van Kaapstad. Dié perseel is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, ontspannende vakansie of 'n spanbou-wegbreek. Die bestemming bied toegang t...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tuine

Oranjehof Studio C8 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Gardens. Dié kompleks bied lieflike uitsigte op Tafelberg en dis gerieflik geleë naby verskeie besighede en vakansiegereiwe in Kaapstad ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oranjezicht, Tuine

Central Studio with Best View of Table Mountain is 'n selfsorgwoonstel op die Gardens Centre se sewentiende verdieping. Dis in 'n luukse winkelsentrum met koffiewinkels, wyn, die nuutste modes en geskenkwinkels. Di...

Vanaf
R1 196
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine

Kelvin Cottage is in Kelvinstraat in die pragtige Tuine in Kaapstad. Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n sonnige binnehof met 'n uitsig op...

20% af Winteraanbod!
VanafR3 000
R2 400
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Tuine

Tuine Huis is 'n pragtig opgeknapte Victoriaanse huis aan die voorheuwels van Tafelberg en in 'n stil doodloopstraat in die lowerryke Gardens-woonbuurt van Kaapstad naby Kloofstraat en 'n hele rits winkels, restaura...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Tuine akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]