Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (66)
B&Bs (2)
Lodges (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (49)

Resensies van Tuine

4.5 / 5  
volgens 48 resensies
Lees regte resensies van Tuine van 48 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuine besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tuine.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuine akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuine Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Tuine

Vanaf
R922
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Warren Heights 504 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige gebou in Tamboerskloof geleë is. Die eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Cape Hideaway is 'n selfsorgwoonstel in Tamboerskloof teen Leeukop se hang in Kaapstad langs Gardens en die Bo-Kaap. Dit is een van die woonbuurte in die stadskom. Cape Hideaway het 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis ...

Vanaf
R922
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Warren Heights 503 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitsgebou in Tamboerskloof in Kaapstad. Dié gebou is gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede in die middestad. Die smaak...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Oranjezicht, KwaZulu-Natal

Kaapstad Huis bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n stylvolle gesinshuis met gedeeltelike uitsigte op Tafelberg. Die huis is in Oranjezicht sowat 4 km vanaf die Tafelberg-kabelspoor geleë. Die huis het slaa...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Gilmour Hill is 'n wonderlike wegbreekplek aan die rand van die stad. Ontspan en kry 'n tweede asem by hierdie gastehuis met sy ideale ligging. Ons is tussen Kaapstad se sakekern en Leeukop in Tamboerskloof geleë. ...

20% af Aanbod!
VanafR1 888
R1 510
per nag, vir 2 mense
B&B in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Kom ervaar rus en vrede in die hartjie van die stad! The Walden House skuil teen Kaapstad se welbekende agtergrond, Tafelberg. Dié elegante en ou Victoriaanse-styl huis bied 'n ontspanne atmosfeer met 'n tikkie luu...

Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 2)
B&B in Oranjezicht, Wes-Kaap

Villa Bianca is gerieflik geleë in Oranjezicht aan die voet van Tafelberg Nasionale Park, en bied 'n gasvrye tuiste vir gaste. Ons het 6 ruim suites waarin gaste in die luuksheid van 'n boetiekgastehuis tuisgaan. A...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof, Wes-Kaap

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by The Blue House Gastehuis. Of jy 'n reisiger is, 'n sakepersoon, met vakansie is, net oornag bly of dalk vir langer, nooi ons jou uit om ons wonderlike en vriendelike diens te e...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stadskern, Wes-Kaap

The Manor House is 'n erfenishuis wat uit 1692 dateer toe die perseel, wat nou St John's Estate is, aan Simon van der Stel toegestaan is. Dit is in die lowerryke, windstil voorstad Higgovale geleë. Nou is 3,6 hekta...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 2 mense
B&B in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Parker Cottage is twee Victoriaanse huise (nr. 1 en 3 Carstensstraat), ontwerp deur die bekende Kaapstadse argitek John Parker in 1895. Hulle is nou saamgevoeg tot een. Parker is 'n bietjie anders as die gewone hot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Tuine akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za