Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (51)
B&Bs (3)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (37)

Resensies van Tulbagh

4.6 / 5  
volgens 414 resensies
Lees regte resensies van Tulbagh van 414 geverifieerde gaste.
Indien jy Tulbagh besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tulbagh.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tulbagh akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tulbagh Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tulbagh Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tulbagh

L'Bloom Country House is omring deur bome op 'n vrugteplaas en is 'n selfsorghuis wat geskik is vir 6 gaste in Tulbagh. Dié huis het 3 slaapkamers met lugversorging, 'n moderne kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Di...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh

Bergsicht Country Farm Cottages is op 'n steenvrugplaas net 7 km van Tulbagh af geleë en bied iets vir die hele gesin.   Gaste kan tussen 6 selfsorgkothuise met pragtige uitsigte op die omliggende berge en oor die...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tulbagh

By Oude Tol Farm is op 'n bees- en skaapplaas in die Nuwekloofpas op pad na Tulbagh geleë. Dié plaas strek van die bergtop af tot by die Kleinbergrivier, die historiese tolpad tot by die treinspoor waarop die Shos...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Tulbagh

Vindoux Guest Farm & Spa skuil in die Tulbaghvallei net 125 km van Kaapstad af. Daar word met vrugte en wingerde geboer en die plaas is aan die voorheuwels van die Saronsberge geleë, net buite die prentjiemooi, his...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh

Oude Compagnies Post bied selfsorgverblyf in die Tulbaghvallei ongeveer 10 km vanaf die dorp. Tulbagh is 'n bekoorlike dorpie wat topwyn, olywe en vrugte produseer en is slegs 80 minute se ry vanaf Kaapstad. Dié 2...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tulbagh

GreenHouse Accommodation is 'n gastehuis met gerieflike en privaat gastekamers in Tulbagh. Die eiendom is net 600 m vanaf Spar en 800 m vanaf die Tulbagh Natuurreservaat. Verblyf word in 'n dubbelkamer en 'n gesin...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tulbagh

Tulbagh Travellers Lodge is deel van die Cape Dutch Quarters, 'n plaaslike landmerk in Tulbagh. Reis terug in tyd by die prettige, retro lodge. Verblyf is beskikbaar in verskeie suites. Die Superior Inside Suites ...

Langtermyn-verblyf-aanbod!
VanafR990
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tulbagh

House 22 Tulbagh Road is 'n spoorweghuis wat onlangs opgeknap is. Die huis is aan die voet van die skilderagtige Watervalberg, net 6 km vanaf Tulbagh. Dié selfsorghuis het 3 slaapkamers en daar is ook 'n aparte ee...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tulbagh

Winterhoek Farm Accommodation is ‘n selfsorgplaashuis 10 km buite Tulbagh. Dit is die oorspronklike Winterhoek-plaas wat in die vroeë 1700's gestig is. Dis ‘n vreedsame plaas met ‘n asemrowende uitsig op die ...

Vanaf
R9 000
per nag, vir 17 mense
Selfsorg in Tulbagh

Big Sky Villa is in die hartjie van Tulbagh geleë en is stapafstand van die middedorp af. Tulbagh is veral bekend vir sy geskiedkundige Kerkstraat met sy restaurante en koffiewinkels, en ook vir die omliggende wyn-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Tulbagh akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Boland blad indien jy na meer Boland akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]