Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Tweeling besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tweeling.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tweeling akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tweeling Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tweeling Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Frankfort,
Tweeling

As jy moeg is vir die stadslewe, is 'n wegbreek op hierdie pragtige plaas in die Oos-Vrystaat 'n moet. Kasteelkop Guest Farm is 'n veeplaas wat met Bonsmara-beeste en perde boer. Bring jou gesin en jou bergfiets en ...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Frankfort,
Tweeling

Moeg vir die stadslewe? Kom geniet 'n ontspanne wegbreek op ons pragtige plaas in die Oos-Vrystaat. Bring jou gesin en bergfietse saam vir buitemuurse pret en vars lug. Kasteelkop Guest Farm is 'n kommersiële plaas...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Tweeling

Vanaf
R1 113
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Frankfort,
Noordelike Vrystaat

Siesta Guest House is geleë op Merrydale, 'n mielieplaas 12 km van Frankfort in die Vrystaat af. By Siesta Guest House is gaste verseker van gehalte-akkommodasie en pragtige afwerkings. Geniet 'n naweek weg met 'n ...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Warden,
Vrystaat

Die Wilge Inn chalet is aan die banke van die Wilgerivier geleë, sowat 30 km noord-oos van Reitz op die plaas Mariashoek in die Oostelike Vrystaat. Die chalet het al die vereistes om 'n goeie nag se rus aan 'n moe...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Vrystaat

Kom ervaar 'n unieke kombinasie van Suid-Afrikaanse kuns en kultuur, 'n verskeidenheid smullekker kosse en wilde diere by Thanda tau. Met 'n unieke mengelmoes van luuksheid en die natuurlike omgewing, poog Thanda Ta...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Oord in Reitz,
Vrystaat

BassFeather Country Lodge is 'n oord wat ongeveer 9 km buite Reitz op die Warden-pad in die Vrystaat geleë is. Die chalets is ruim en bied slaapplek vir 4 tot 6 mense. Gaste kan die verhitte swembad en die braai-ar...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Reitz,
Vrystaat

Lillies Gastehuis is in Reitz in die Vrystaat geleë. Dit is 'n selfsorgkothuis wat keurig ingerig is en verblyf bied aan 4 mense. Daar is 2 ruim slaapkamers wat elkeen in 'n elegante styl versier is. Die kothuis h...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Reitz,
Vrystaat

Ta daa bied oornagverblyf in die rustige dorpie, Reitz. Dié dorp is die ideale oorslaapplek vir reisigers op pad na Clarens of Lesotho en is ook ideaal vir gaste wat opsoek is na 'n rustige plattelandse oord. Ta d...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Reitz,
Vrystaat

Poelanie's Gastehuis bied gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid in Reitz, 'n rustige dorpie in die Vrystaat. Dié gastehuis is ideaal vir sakelui, vakansiegangers, en diegene wat smag na 'n naweekwegbreek. Die ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Reitz,
Vrystaat

Absolute Guesthouse is in Reitz, 'n klein dorpie op die hoofpad na Clarens in die Vrystaat geleë. Verblyf word aangebied in 7 verskillende kamers, wat elk ingerig is met 'n dubbelbed, enkelbeddens, of 'n kombinasi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...