Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Tzaneen

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Tzaneen bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 275 resensies.

Tzaneen

Christie's Inn

"Rondom die dorp is genoeg om jou besig te hou - jy moet dit net gaan uitsnuffel."

Tzaneen

Douglas Villas

"Baie mooi dorp."

Tzaneen

Douglas Villas

"Al waarvoor ek 'n ster aftrek is meeste van die goed is ver uitmekaar."

Tzaneen

Tarentilos Country Venue

"Meer inligting moet deur gegee word aangaande winkels, restaurante ens."

Tzaneen

Pine's Rest

"Gasvry."

Tzaneen

Kaste Guest House

"Dit was my eerste keer in Tzaneen, en alhoewel dit belowend gelyk het met ons aankoms, was ek baie teleurgesteld in ons verblyf en die sentrale dorp wat ons die volgende dag beleef het."

Tzaneen

Die Stoep

"Puik omgewing."

Tzaneen

The Stables

"Pragtige omgewing met mooi bome."

Tzaneen

St George's Guest House

"Die landskap is iets om te beleef, die padstalle, Lion en Predator Park, eetplekke en dorp self is iets besonders."

Tzaneen

Christie's Inn

"Meet & Greet Restaurant is perfect for dinner."

Tzaneen

Tzaneen Country Lodge

"Mooi bestemming."

Tzaneen

The Stables

"A very dirty town next to the taxi rank at the clinic and people drink in public place right in town."

Tzaneen

Tzaneen Country Lodge

"Mooi dorpie, maar ons het net deurgery."

Tzaneen

The Stables

"Ons is onder die indruk van hulle gasvryheid."

Tzaneen

Aljama

"Ons het die dorp 'n oornag gemaak om die laaste vars goed vir ons besoek aan die wildtuin aan te koop. Vir die doel was dit voldoende."

Tzaneen

The Bohemian Guest House

"Baie mooi dorp."

Tzaneen

Die Stoep

"Keep up the good work."

Tzaneen

Die Stoep

"Town with good amenities and ideal as a base to travel the region."

Tzaneen

Douglas Villas

"Koop avos by Allesbeste - net buite die dorp!"

Tzaneen

Featherbrook Cottage

"Baie mooi maar warm in die somer."

Tzaneen

Die Stoep

"Lieflike omgewing met ruig plantegroei."

Tzaneen

Kaste Guest House

"Tzaneen is pragtig. Ons kon ongelukkig niks gaan besoek. Was in Tzaneen vir 'n begrafnis."

Tzaneen

Die Stoep

"Tzaneen het die mooiste natuur en alles is so mooi en groen."

Tzaneen

Aljama

"Dit was vir my die netjieste dorp wat ek in 'n baie lang tyd gesien het. Sal dit vir seker weer besoek."

Tzaneen

The Bohemian Guest House

"Min goeie eetplekke beskikbaar. Sal in die vervolg eerder by die gastehuis se restaurant alle etes hou indien net 'n dag of twee se oorslaap vereis word."

Tzaneen

Die Stoep

"It's a beautiful place."

Tzaneen

Tarentilos Country Venue

"Ons sal weer daar bly in die toekoms."

Tzaneen

Merinda's Guest House

"Pragtige dorp in 'n mooi deel van ons land."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem