Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Uis

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Uis van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Uis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Uis.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Uis akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Uis Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Uis Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Uis

Brandberg Rest Camp Uis bied gastekamers en kampeerplekke in Damaraland in die Erongo-area in Namibië. Verblyf word gebied in 4 Dubbelkamers, 5 Standaardkamers, 5 Selfsorg-woonstelle, 2 Rugsakreisigerskamer en 4 ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Uis

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Lodge in Erongo, Namibia

Brandberg White Lady Lodge is sowat 'n uur se ry vanaf Uis, Namibië. Dié lodge bied verblyf in 11 standaard kamers, 4 gesinskamers, 8 losstaande chalets, 6 rustieke tente en 28 kampplekke. Elke slaapkamer het 2 d...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Erongo, Namibia

Ozohere Campingsite is op die C35, wat die hoofpad tussen Uis, Khorixas en Twyfelfontein is, geleë. Die Ugabrivier is 4 km van daar af en daar is 3 woestynolifante wat in die area rondloop. Ozohere is 'n Otjiherero...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Uis

Vanaf
R2 630
per nag, vir 2 mense
Lodge in Erongo, Namibia

Ai-Aiba -The Rock Painting Lodge lê aan die voet van die indrukwekkende graniet-rotse van die Erongoberge. Dié oeroue rotsformasies is die geërodeerde oorblyfsels van 'n vulkaan wat sowat 130 miljoen jaar oud is....

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Erongo, Namibia

Otjohotozu Guest Farm is sowat 15 minute buite die westelike kant van die dorpie Omaruru, naby die Erongoberge in Namibië geleë. Dit bied gastehuis-verblyf in ’n natuur- en wildreservaat. Dis die ideale plek vir...


Akkommodasie binne 200 km vanaf Uis

Vanaf
R2 197
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kunene, Namibia

Damara Mopane Lodge is in 'n halfsirkel gebou onder Mopane-bome met 'n swembad in die middel. Die lodge is so ontwerp dat elke chalet 'n privaat groente-tuintjie het. Die instansie is 25 km vanaf die dorpie Khorixas...

Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kunene, Namibia

Ugab Terrace Lodge bied kampplek en B&B-verblyf wat aandete insluit en dis sowat 94 km vanaf Outjo in die Kunene-streek van Namibië geleë. Die lodge bied prentjiemooi uitsigte oor die oop valleie en die oeroue ter...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibia

Kiewiet bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandkothuis met 3 slaapkamers en 'n woonstelletjie. Die kothuis is oorkant die strand in Hentiesbaai. Die huis het 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n ooppla...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibia

Crown Court 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 2 slaapkamers in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai. Die kompleks is naby winkels en restaurante. Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapka...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hentiesbaai, Namibia

Crown Court 8 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai. Die kompleks is lekker naby winkels en restaurante. Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]