Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Ulundi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ulundi.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ulundi akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ulundi Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ulundi Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ulundi

Marietjies Gastehuis bedien al sedert 2005 die gemeenskap van KwaZulu-Natal. Ons spesialiseer in vriendelikheid en ons personeel bied kwaliteit en betroubare diens waarop jy staat kan maak. Ons vriendelike en profes...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Ulundi

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Lodge in Zululand, KwaZulu-Natal

uMuzi Ondini is in die eMakhosini-vallei geleë en is getrou aan ware, tradisionele Zoeloe-styl omring deur 'isibayo', oftewel veekampe. Daar is 'n kroeg wat die middelpunt van ons gesellige kuierarea vorm. Na 'n do...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Zululand, KwaZulu-Natal

Entenhle B&B is in die hartjie van Ulundi geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 'n rustige blyplek. Die verblyf bestaan uit 2 en suite-slaapkamers wat elk 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met seker...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Ulundi

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Lodge in KwaZulu-Natal

Intibane Lodge skuil in die ongerepte Vallei van die Konings en is vernoem na die Zoeloe-woord wat "vlakvark" beteken. Die lodge is 'n wild- en veeplaas wat privaat besit word en net 17 km suid van Ulundi op die R66...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Melmoth, Zululand

Mari's Cottage bied selfsorgkothuisies en is geleë in Melmoth, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af. Gaste kan kies tussen die selfsorg-op...

Vanaf
R5 140
per nag, vir 2 mense
Lodge in Zululand, Olifantkus

Rhino Ridge Safari Lodge is 22 km van Hluhluwe en 30 km noord van Hluhluwe Wildreservaat af. Dié lodge het 'n spa, buitelugswembad en 'n restaurant. Die lodge bied pragtige safari-ervarings in die hartjie van die G...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Melmoth, Zululand

Froggy Pond is 'n selfsorghuis met 4 slaapkamers met gerieflike slaapplek vir tot 8 mense. Ervaar rus en vrede op die groot veranda wat oor die swembad uitkyk. Dit bied die ideale wegbreekplek vir voëlkykers en nat...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Melmoth, Zululand

Jenny's B&B is 'n tuiste weg van die huis waar noukeurige aandag geskenk word aan gaste se individuele behoeftes. Ons gasvrye huis is in 'n rustige tuin geleë. Ons is naby die Melmoth Country Club met 'n 9-putjieba...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Melmoth, Zululand

Golf View Lodge is langs Melmoth Gholfbaan geleë. Ons het 27 en suite-kamers wat enkel-, dubbel-, 2 enkelbeddens en gesinskamers insluit en slaapplek aan 52 gaste bied. Elke kamer het lugversorging, DStv-kanale, t...

Vanaf
R6 480
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordkus, Zululand

Thula Thula Private Game Lodge is 'n 4-ster lodge wat verblyf bied in 'n privaat reservaat in Empangeni, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir oordeelkundige reisigers wat op soek is na 'n luukse lodge wat volgens 'n Afr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za