Resensies van Umdloti

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Umdloti bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 142 resensies.
Herman R. - 8th August 2019
staying in Umdloti
An exquisite experience!
Michelle S. - 13th July 2019
staying in Umdloti
Lovely place.
Chris G. - 7th July 2019
staying in Umdloti
Min eetplekke. Naby aan Durban. Perfekte strand vir kleintjies, gaan nie beter as dit kry nie. Een Tops Spar met alles wat jy soek.
Vicki S. - 4th July 2019
staying in Umdloti
We really enjoyed this area - it's not as busy as Umhlanga but still close enough to Durban and all attractions (as well as the airport of course).
Elzette T. - 21st June 2019
staying in Umdloti
Dit is 'n pragtige, rustige dorpie, maar tog naby genoeg aan Umhlanga en Durban asook die lughawe wat dit perfek maak.
Yvette M. - 11th June 2019
staying in Umdloti
Ons was in KwaZulu-Natal vir die Comrades Marathon en het die toegangspaaie na Durban en Pietermaritzburg met gemak gevind en kon vinnig tussen Umdloti en Durban beweeg.
Natacha W. - 27th April 2019
staying in Umdloti
Lovely area.
Leigh M. - 23rd April 2019
staying in Umdloti
Clean coastal town away from the busy city, beach was so clean and very safe swimming for young and old.
Erika H. - 5th April 2019
staying in Umdloti
Some nice restaurants.
Carolina L. - 3rd April 2019
staying in Umdloti
Love the place, been there several times!
Ella W. - 1st April 2019
staying in Umdloti
Die ontwikkelings het van die oorspronklike natuurskoonheid van die area skade aangedoen, alhoewel dit nog steeds mooi is. Die strand self is nou baie eng en met rommel bestrooi. Die Spar bied goeie diens aan, die restaurante is taamlik duur.
Sibongile N. - 1st April 2019
staying in Umdloti
The town is clean and safe.
Marita K. - 1st April 2019
staying in Umdloti
Ideale strand vir gesinne met veral klein kinders. Die rotsrif maak dat dit 'n veilige swemstrand is. Naby Durban en Ballito.
Belinda L. - 31st March 2019
staying in Umdloti
Baie gerieflike bestemming - sal enigetyd terugkeer.
Bianca F. - 26th March 2019
staying in Umdloti
Umdloti is 'n klein dorpie met die lekkerste restaurante. Beste pizza en seekos. Strande is ruim en skoon. Dolfyne swem daagliks daar verby. Pragtig!
Tanya D. - 26th March 2019
staying in Umdloti
Ongelooflike lekker klein village met alles wat ons benodig het naby.
Vivian D. - 25th March 2019
staying in Umdloti
Love Umdloti was there in December 2018 enjoyed it very much. That is why I booked there again.
Elizna Z. - 25th March 2019
staying in Umdloti
Lovely, friendly beach not to far from Pretoria for a relaxing stay if you only have a few days to get away.
Ashavanie A. - 6th March 2019
staying in Umdloti
Love Umdloti the place we stayed was right across the tidal pools which offered us tons of amusement with the fish.
Debbie V. - 6th March 2019
staying in Umdloti
Mooi en skoon strande.
Nadia U. - 4th March 2019
staying in Umdloti
Baie lekker plek om vakansie te hou. Baie rustig. Net wat 'n mens nodig het om jouself weer te revitalise.
Ria K. - 25th February 2019
staying in Umdloti
Mal oor die plekkie. Heerlike swemplek vir oud en jonk.
Ana P. - 19th February 2019
staying in Umdloti
Ek is mal oor die still en rustige strand en mense.
Karien S. - 18th February 2019
staying in Umdloti
Baie mooi skoon strand en skoon strate.
Debbie T. - 4th February 2019
staying in Umdloti
Will be back.
Francois T. - 29th January 2019
staying in Umdloti
Amazing eetplekke, wonderlike strand.
Mark V. - 29th January 2019
staying in Umdloti
In my opinion the best beach on the Natal coast.
Karen G. - 21st January 2019
staying in Umdloti
Great little town for a lady travelling on her own. Security on and around the beach front is great.
Lindsay M. - 7th January 2019
staying in Umdloti
Nie baie om te doen in Umdloti nie. Meeste restaurante maak eers 12 uur die middag oop. So dink daar's 2 plekke vir ontbyt. As jy visvang, is dit nie die plek nie. Jy mag tussen 9 uur en 16:00 glad nie op die Umdloti strand vang nie. Maar Umhlanga is nie te vêr ry nie. Daar is 1 Kwik Spar wat baie beperk is.
Rynard N. - 7th January 2019
staying in Umdloti
Umdloti is een van die lekkerste strande waarby ek al was. Als is netjies en so sentraal, dit voel behoorlik of mens op vakansie is as jy in Umdloti bly. Ek sal net se dat daar beter beheer moet wees op vakansiedae vir mense wat nie in Umdloti vakansie hou nie. Ek meen die mense van buite kom in en los die strande in 'n gemors, maar ek kan krediet gee aan Umdloti se skoonmakers dat die strande die volgende oggend weer mooi skoon was.
Andre V. - 2nd January 2019
staying in Umdloti
Baie besig a.g.v. dag besoekers wat met taxi's aangery word. Behoort dit te beperk. Net 'n Spar met baie min parkering.
Alice O. - 31st December 2018
staying in Umdloti
Die perfekte bestemming aan die Noordkus. Strand met getypoel perfek vir gesin met kinders. Baie rustig in vergelyking met ander Noordkusbestemmings (veral tydens feesseisoen). Beslis ons nommer een bestemming aan die Dolfynkus.
Elizabeth J. - 29th December 2018
staying in Umdloti
Good beaches, granny pool for smaller children, excellent restaurants and a spar for all your needs. 10 min from Umhlanga.
Deborah S. - 28th December 2018
staying in Umdloti
Nice, quaint place. Basic shops i.e. Spar and a few nice restaurants. Hope it stays unchanged and doesn't become commercialised.
Jan B. - 16th December 2018
staying in Umdloti
Uitstekend.
Ronel K. - 12th December 2018
staying in Umdloti
Sien sterre.
Alet R. - 10th December 2018
staying in Umdloti
Skoon strand, kindervriendelik.
Wiets L. - 27th November 2018
staying in Umdloti
Swemstrand baie stil buiteseisoen - soos te verwag. Gaan eerder Umhlanga se strand toe.
Jennie S. - 19th November 2018
staying in Umdloti
Lekker see vakansie. Net jammer daar is geen publieke toilette op die strand nie.
Esther S. - 12th November 2018
staying in Umdloti
Beautiful holiday destination, clean beaches and very friendly people. Lots of restaurants and takeout places.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]