Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Umgeni Park

4.3 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Umgeni Park van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Umgeni Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umgeni Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umgeni Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umgeni Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umgeni Park Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umgeni Park

Buckleigh Guest House is in die weelderige woonbuurt Durban-Noord geleë. Dit is net 'n klein entjie se ry van Durban se sakesentra en die vernaamste besienswaardighede af. Die ligging stel jou in staat om die skoon...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Umgeni Park

Riverside de Charmoy Guest House is in Umgeni Heights in Durban-Noord geleë. Verblyf word gebied in B&B- of selfsorgeenhede. Dit is perfek vir sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf word gebied in 'n Dubbelkame...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umgeni Park

Collards B&B is 'n vriendelike, privaat B&B met gerieflike verblyf wat voorsiening vir alle tipe gaste maak, of hulle nou sakereisigers of vakansiegangers is - alle gaste sal warm verwelkom word. Dit is perfek gele...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Umgeni Park

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Prospect Hall

Flintstones Guest House - Durban is halfpad tussen Umhlanga in die noorde en Durban in die suide aan die Umgeni-rivieroewer. Flinstones het ook takke in Kaapstad en Johannesburg en al 3 gastehuise voer gaste terug i...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone, Durban Noord

Mandalay B&B and Conference Centre bied puik verblyf in die hartjie van Durban-Noord. Ons is sentraal geleë tussen Durban- en Umhlanga se sakedistrik. Besoekers word bederf met luukse akkommodasie wat geskik is vir...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone, Durban Noord

Centre Court B&B is in die gesogte voorstad Durban-Noord, oorkant die Athlonebrug en noord van die Umgenirivier, geleë. Dit is slegs 5 km vanaf Durban se middestad. Die gastehuis is sentraal geleë en bied maklike ...

Vanaf
R1 420
per nag, vir 2 mense
Hotel in Athlone, Prospect Hall

The Riverside Hotel bied 4 ster-verblyf, uitstekende diens en 'n sentrale en veilige ligging op die oewer van die Umgeni Riviermond. Die 169 kamer het elk 'n kombuisie wat toegerus is met \n mikrogolfoond, yskassie...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Hotel in Morningside, Durban Noord

Royal Ushaka Hotel Morningside is in Morningside in Durban geleë en bied 'n uitsig oor die stand en die Indiese Oseaan. Die hotel het 'n gerieflike ligging naby die ICC, die Gouemylstrand en verskeie sportstadions ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Morningside, Berea

Soul House bied selfsorgverblyf in Morningside in Durban. Die instansie is lekker naby 'n rits geriewe en besienswaardighede en ideaal vir oornagverblyf. Verblyf by Soul House word in 2 selfsorg-eenhede aangebied m...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Athlone, Durban Noord

Pilgrims Rest bied lieflike verblyf in Durban-Noord, 'n area met asemrowende uitsigte oor die vallei en die see. Dit is perfek vir ontspannings- of sakereisigers. Die eenheid is op die grondvloer op dieselfde vlak a...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Umgeni Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]