Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Umhlanga Ridge

4.9 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Umhlanga Ridge van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlanga Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umhlanga Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga Ridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga Ridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga Ridge Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Umhlanga Ridge

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban Noord

Tesorino is in die eksklusiewe Natalse dorpie, Umhlanga Rocks geleë. Dit is binne maklike stapafstand van die strand, dorp en verskeie uitstekende restaurante af. Die B&B is ook net 15 minute van Durban af en 25 mi...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
B&B in Umhlanga, Durban Noord

Villa Calla is 'n pragtige Mediterreense villa met 7 kamers geleë naby Umhlanga se winkels, restaurante en die strand. Al die kamers is pragtig versier, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Die gastehuis ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Durban Noord

The Villa Umhlanga is naby Umhlanga-strand en bied gemaklike verblyf in 'n lieflike gastehuis. Dié gastehuis bied gratis WiFi, parkeerplek en 'n kroeg op die perseel. B&B-verblyf word in 4 kamers gebied. Elke slaa...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Ridgesea bied luukse verblyf en is sentraal geleë in 'n rustige, tropiese omgewing, stapafstand van die strand en die dorp se besienswaardighede. Verblyf word gebied in 8 kamers wat slaapplek bied aan 16 gaste in ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban Noord

8 Royal Palm is 'n vooraanstaande B&B in die hart van Umhlanga Ridge, Durban, naby die La Lucia en Gateway Besigheidsgebied, met pragtige see-uitsigte. Ons maak voorsiening vir enkellopendes, paartjies en families....

Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Hillside Guesthouse is 'n luukse gastehuis, gerieflik geleë in die hartjie van Umhlanga Rocks, 300 m vanaf die strand en 700 m vanaf die lewendige Umhlanga Village. Dié verblyf is ideaal geleë vir sakereisigers e...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Durban Noord

The Hamptons is 'n luukse gastehuis wat gerieflik in die hartjie van die luukse Umhlanga Rocks geleë is. Die gastehuis is aan die rand van Umhlanga Village geleë en is naby talle goeie restaurante, kroeë en winke...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Westridge

Op soek na verblyf in Umhlanga? Crooked Tree Cottage bied lieflike, B&B- en selfsorgverblyf in die hartjie van Umhlanga, KwaZulu-Natal, een van die gewildste toeristebestemmings in die land! Crooked tree is net 'n k...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umhlanga, Durban Noord

Sandals Guest House is sentraal geleë in die stil woonbuurt Umhlanga Rocks in die Groter Durban-area. Dit is net 200 m van die strand af en 1 blok van die dorp waar daar 'n verskeidenheid topklas restaurante en kof...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Westridge

Umbrella Tree House is 'n pragtige 3-slaapkamer B&B, heeltemal apart van die hoofwoning met sy eie ingang. 'n Ruim houtdek onder die sambreelbome lei na 'n sitkamer en eetkamer wat vir die uitsluitlike gebruik van d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Umhlanga Ridge akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za