Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Umhlanga Ridge

4.9 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Umhlanga Ridge van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlanga Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umhlanga Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga Ridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga Ridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga Ridge Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Umhlanga Ridge

Vanaf
R3 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

903 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die negende verdieping in die veilige Oyster Quays-kompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe en aangewese piekniekareas i...

Vanaf
R3 648
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

502 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die vyfde verdieping in die veilige Oyster Quays-kompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe en toegewese piekniekareas in d...

Vanaf
R3 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

802 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die agtste verdieping van die veilige Oyster Quays-kompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe en aangewese piekniekareas i...

Vanaf
R3 235
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

402 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die vierde vloer van Oyster Quays, 'n veilige kompleks in Umhlanga. Die kompleks het 2 swembaddens met braaigeriewe en daar is piekniekplekke in die tuine. 402 Oyster Qua...

Vanaf
R4 352
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

401 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die vierde verdieping in die veilige Oyster Quays-kompleks in Umhlanga Rocks. Die Oyster Quays-kompleks spog met 2 gemeenskaplike swembaddens wat elkeen braaigeriewe het en...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

604 Oyster Quays is ’n selfsorgwoonstel op die sesde verdieping in die velige Oyster Quays-kompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe by albei swembaddens, asook p...

Vanaf
R4 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

504 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die vyfde verdieping van die veilige Oyster Quays-kompleks in Umglanga Rocks. Die kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe en piekniekplekke in die tuine. D...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

304 Lighthouse Mall is 'n pragtige selfsorg-woonstel in die luukse dorp Umhlanga Rocks. Die woonstel is op die derde verdieping van Lighthouse Mall in die middel van Umhlanga Rocks geleë en is dus omring deur 'n ve...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

506 Lighthouse Mall is 'n luukse selfsorgwoonstel op die vyfde vloer van Lighthouse Mall in die hartjie van Umhlanga, slegs 200 m van die hoofstrand af. Die woonstel spog met pragtige uitsigte oor die see. Daar is ...

Vanaf
R3 236
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

302 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die derde vloer van Oyster Quays, 'n veilige kompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe en daar is piekniekplekke in die tu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Umhlanga Ridge akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za