Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (5)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Umhlanga Rocks

4.8 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Umhlanga Rocks van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlanga Rocks besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umhlanga Rocks.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga Rocks akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga Rocks Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga Rocks Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Umhlanga Rocks

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

Searock Beach View is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga Rocks. Dié woonstel is op die eerste verdieping geleë en het 'n asemrowende see-uitsig. Dis net 250 m se stap vanaf Umhlanga se promenade en strand, en 500 m v...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, La Lucia

Tariman Boutique Hotel is in La Lucia in Durban geleë. Die gastehuis is die ideale bestemming as jy op soek is na akkommodasie naby die see. Dit is perfek geleë vir klein groepe en sakereisigers. Die akkommodasi...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

14 Kyalanga is 'n selfsorgwoonstel wat op die eerste verdieping van 'n kompleks teen die strand met 'n gedeeltelike see-uitsig in Umhlanga Rocks geleë is. Umhlanga is een van die mees gesogte vakansiedorpe in Suid-...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

25 Kyalanga is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga net 'n paar meter van die strand, winkels en restaurante af. Die lekker weer reg deur die jaar maak hierdie kusdorp een van die beste vakansiebestemmings in Suid-Afrika...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Lucia, Durban

Annie's Self Catering is 'n gastehuis wat in die gegoede woonbuurt La Lucia, net noord van Durban in die pragtige provinsie van KwaZulu-Natal geleë is. Dit bied vinnige en maklike toegang tot verskeie van die gewil...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban, La Lucia

Seaview Manor is 'n luukse B&B in die hartjie van die idilliese woonbuurt La Lucia in Umhlanga Rocks. Ons maak meestal voorsiening vir reisigers en sakelui. Verblyf word aangebied in 4 dubbelkamers. Elke kamer het...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
B&B in Umhlanga, Durban Noord

Villa Calla is 'n pragtige Mediterreense villa met 7 kamers geleë naby Umhlanga se winkels, restaurante en die strand. Al die kamers is pragtig versier, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Die gastehuis ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban Noord

Tesorino is in die eksklusiewe Natalse dorpie, Umhlanga Rocks geleë. Dit is binne maklike stapafstand van die strand, dorp en verskeie uitstekende restaurante af. Die B&B is ook net 15 minute van Durban af en 25 mi...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

1 Marine Terraces is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga net 'n paar meter van die strand, verskeie winkels en restaurante af. Die hoofslaapkamer en sitarea het 'n see-uitsig. Die woonstel het lugversorging en slaappl...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, La Lucia

Kites View B&B is in La Lucia in Umhlanga. Dié B&B is vernoem na die geelbekwoue wat gereeld in die omgewing opgemerk word. Ons bied vreedsame, gerieflike verblyf en maak voorsiening vir oorsese en plaaslike gaste ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die a-Umhlanga Rocks akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za