Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (220)
B&Bs (26)
Lodges (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (19)
Selfsorg-eenhede (170)

Resensies van Umhlanga

4.8 / 5  
volgens 160 resensies
Lees regte resensies van Umhlanga van 160 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umhlanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

Fleetwood On Sea is 'n strandfront-kompleks in Umhlanga Rocks. Die selfsorg-woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers met volle see-uitsig en daar is slaapplek vir 4 gaste. Albei slaapkamers en die woonkamer ma...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga

Hillside Guesthouse is 'n luukse gastehuis, gerieflik geleë in die hartjie van Umhlanga Rocks, 300 m vanaf die strand en 700 m vanaf die lewendige Umhlanga Village. Dié verblyf is ideaal geleë vir sakereisigers e...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

Op soek na verblyf in Umhlanga? Crooked Tree Cottage bied lieflike, B&B- en selfsorgverblyf in die hartjie van Umhlanga, KwaZulu-Natal, een van die gewildste toeristebestemmings in die land! Crooked tree is net 'n k...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

Manaar house is in die pragtige kus-oord Umhlanga Rocks geleë. Gaste kan kies tussen 'n B&B-opsie en selfsorgwoonstelle. Manaar House is gewild onder toeriste en sakelui. Dié individueel versierde dubbelslaapkam...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

Lavender Moon Guest House is 'n B&B en dis perfek geleë in Umhlanga Rocks, Durban, die mees vooraanstaande vakansie-oorddorp van KwaZulu-Natal. Ons het 4 luukse dubbelslaapkamers met en suite-badkamers wat elk sm...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga

Jessicas B&B and Self-catering bied gastekamers in Umhlanga. Die gastehuis is ideaal geleë en slegs ’n paar minute vanaf die strand en ander besienswaardighede in die area. Verblyf by Jessicas B&B and Self-cater...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

By HoneyPot B&B in 'n stil woonbuurt in Umhlanga geleë. Hier sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. Honey Pot is ongeveer 1 km van Umhlanga Village en die swemstrand af, net 'n paar minute se stap, en bied veili...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

8 Royal Palm is 'n vooraanstaande B&B in die hart van Umhlanga Ridge, Durban, naby die La Lucia en Gateway Besigheidsgebied, met pragtige see-uitsigte. Ons maak voorsiening vir enkellopendes, paartjies en families....

Vanaf
R1 664
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

Breakers Resort Apartment 517 bied vakansieverblyf aan die kus by Umhlanga Rocks. Dié gesinsvriendelike oord bied 'n rits vermaak bedags en saans. Dis net 60 m se stap vanaf die strand en die Wetlands Sanctuary-voe...

Vanaf
R1 329
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

Breakers Resort Apartment 412 is langs die kus van Umhlanga Rocks geleë en bied gehalte-vakansieverblyf. Die gesinsvriendelike oord bied verskeie vermaak deur die dag en in die aand. Dit is net 60 m se stap vanaf d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Umhlanga akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za