Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (291)
B&Bs (23)
Wildsplase (2)
Hotelle (5)
Gastehuise (23)
Selfsorg-eenhede (238)

Resensies van Umhlanga

4.8 / 5  
volgens 243 resensies
Lees regte resensies van Umhlanga van 243 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umhlanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

Lavender Moon Guest House is 'n B&B en dis perfek geleë in Umhlanga Rocks, Durban, die mees vooraanstaande vakansie-oorddorp van KwaZulu-Natal. Ons het 4 luukse dubbelslaapkamers met en suite-badkamers wat elk sm...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

By HoneyPot B&B in 'n stil woonbuurt in Umhlanga geleë. Hier sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. Honey Pot is ongeveer 1 km van Umhlanga Village en die swemstrand af, net 'n paar minute se stap, en bied veili...

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Umhlanga

Palm Gate is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilig kompleks in Umhlanga. Dié eiendom is net 300 m vanaf Gateway Winkelsentrum. Die woonstel is ten volle gemeubileer en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n ba...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga

75 Lighthouse Towers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel wat smaakvol versier is in Umhlanga. Die kompleks is in Chartwell-rylaan geleë naby die dorpie se winkels en bekende restaurante. Dié oop...

Vanaf
R775
per nag (plek vir 2)
B&B in Umhlanga

Old and New Bed and Breakfast is 10 minute vanaf Umhlanga se hoofswemstrand en promenade geleë. Die gastehuis is die ideale plek waarvandaan gaste die omliggende areas kan verken. Akkommodasie by Old and New Bed ...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 5)
B&B in Umhlanga

Die Neo-Klassieke Villa Anastasia Bed and Breakfast is in Umhlanga. Dié ruim, seefront-akkommodasie skuil in 'n rustige omgewing, maar is steeds gerieflik naby die wemelende Umhlanga en ander geriewe. Verblyf is ...

25% af Laaste Kans!
VanafR1 750
R1 313
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

Breakers 330 is 'n selfsorgwoonstel in die Breakers Resort Hotel in Umhlanga. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en gaste het toegang tot al die oord se geriewe en onderdakparkeerplek op die perseel. Die w...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga

Jessicas B&B and Self-catering bied gastekamers in Umhlanga. Die gastehuis is ideaal geleë en slegs ’n paar minute vanaf die strand en ander besienswaardighede in die area. Verblyf by Jessicas B&B and Self-cater...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga

Our Happy Place is 'n huislike selfsorggesinshuis in die ouer deel van Umhlanga, minder as 5 minute se ry vanaf hoofstrande en die Gateway Winkelsentrum. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkame...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

14 The Shades is direk oorkant die pad van die hoofswemstrand, Cabana Beach, in Umhlanga Rocks geleë. Die woonstel het gemaklike slaapplek vir 4 mense in 2 slaapkamers. Daar is 'n koninggrootte-bed en en suite-ba...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga

214 The Breakers is ’n selfsorg-ateljeewoonstel op die grondverdieping van die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. Die Breakers Resort Hotel bied ’n swembad asook ’n swembadjie en glyplanke vir kinders, k...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga

34 Sea Lodge is 'n woonstel in die hartjie van Umhlanga Rocks wat direkte toegang tot die hoofstrand bied en spog met 'n uitsig oor die see. Umhlanga is een van die mees gesogte vakansie-oorde in Suid-Afrika en lok ...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Umhlanga

Hawaan View is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou teen die strand in Umhlanga Rocks. Die kompleks is minder as 200 m van die strand af en die ideale basis vanwaar gaste die omgewing kan verken. Hierdie volledi...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

Beach Break Holiday Unit 328 is 'n selfsorgwoonstel in Breakers Resort, 'n gewilde oord in Umhlanga. Dié oord is lekker naby verskeie besienswaardighede in die omgewing. Beach Break Holiday Unit 328 is op die der...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga

Casa Casa Studio is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Umhlanga Ridge. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede. Casa Casa Studio is stylvol ingeri...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45

Welkom by die Umhlanga akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za