Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (298)
B&Bs (22)
Wildsplase (1)
Hotelle (7)
Gastehuise (22)
Selfsorg-eenhede (246)

Resensies van Umhlanga

4.8 / 5  
volgens 252 resensies
Lees regte resensies van Umhlanga van 252 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umhlanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga

Flamingo Lodge is in die hart van Umhlanga Rocks, 200 m vanaf die Blouvlag-swemstrand en die strandfront promenade. Die Promenade, wat sowat 4 km lank is, is ideaal vir gaste wat daarvan hou om te stap of te draf. D...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

Beach Break Holiday Unit 328 is 'n selfsorgwoonstel in Breakers Resort, 'n gewilde oord in Umhlanga. Dié oord is lekker naby verskeie besienswaardighede in die omgewing. Beach Break Holiday Unit 328 is op die der...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga

14 Kyalanga is 'n selfsorgwoonstel wat op die eerste verdieping van 'n kompleks teen die strand met 'n gedeeltelike see-uitsig in Umhlanga Rocks geleë is. Umhlanga is een van die mees gesogte vakansiedorpe in Suid-...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Oord in Umhlanga

Breakers Resort is teen die groen heuwels van KwaZulu-Natal geleë en beslaan sowat 1 hektaar tuine en is langsaan die asemrowende Natal Parks Board Natuurreservaat en Strandmeer-area. Breakers Resort is 'n bekoorli...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga

34 Sea Lodge is 'n woonstel in die hartjie van Umhlanga Rocks wat direkte toegang tot die hoofstrand bied en spog met 'n uitsig oor die see. Umhlanga is een van die mees gesogte vakansie-oorde in Suid-Afrika en lok ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga

Our Happy Place is 'n huislike selfsorggesinshuis in die ouer deel van Umhlanga, minder as 5 minute se ry vanaf hoofstrande en die Gateway Winkelsentrum. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkame...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

202 Ben Siesta is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga Rocks. Umhlanga is een van die mees gesogte vakansie-oorde in Suid-Afrika en lok besoekers van regoor die wêreld. Die Indiese Oseaan se louwarm water is regdeur die...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga

801 Oyster Schelles is in die veilige Oyster Schelles-kompleks in Umhlanga Rocks geleë. Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers waarvan 2 en suite-badkamers is en 'n ooppla...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga

802 Bermudas is 'n lieflike, ruim selfsorgwoonstel op die agtste vloer met asemrowende uitsigte, net 'n klipgooi van die strand af. Umhlanga Rocks is die ideale bestemming vir 'n gesinsvakansie. Die woonstel het 3 s...

Vanaf
R1 211
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

Breakers Resort Apartment 412 is langs die kus van Umhlanga Rocks geleë en bied gehalte-vakansieverblyf. Die gesinsvriendelike oord bied verskeie vermaak deur die dag en in die aand. Dit is net 60 m se stap vanaf d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Umhlanga akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za