Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Umlazi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umlazi.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umlazi akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umlazi Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umlazi Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Umlazi

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban South, KwaZulu-Natal

LUH Guesthouse is in Mobeni Heights, Durban geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Dié gastehuis beskik oor 6 kamers en elke kamer het 'n en suite-badkamer, t...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Athlone Park, Amanzimtoti

Anchors Boutique Lodge is 'n eksklusiewe en modieuse instansie in Athlone Park. Ontspan in ons rustige en netjiese tuine terwyl jy met 'n skemerkelkie by die swembad en lapa-area bedien word. Al die suites is baie...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Athlone Park, Amanzimtoti

Huise in die Toskaanse boustyl word geïnspireer deur die elemente van die natuur – klip, hout, water, kleur – en so word die skoonheid van die omgewing deel daarvan gemaak. Sy soliede voorkoms en warm atmosfeer...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone Park, Amanzimtoti

Dolphin Point B&B is in Amanzimtoti, in die suidelike deel van Durban, geleë. Dolphin Point B&B spog met wonderskone see-uitsigte en is net 50 km suid van King Shaka Lughawe (35 minute se ry). Dit is dus die ideale...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Athlone Park, Amanzimtoti

Milkwood Beach Apartments is teen die Saffierkus in Amanzimtoti geleë en bied ongelooflike uitsigte oor die oseaan. Dit is ver genoeg vanaf die dorp se bedrywighede, maar naby genoeg sodat gaste al die doendinge in...

15% af Aanbod!
VanafR950
R808
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone Park, Amanzimtoti

African Sands is 'n luukse blyplek wat B&B-akkommodasie bied. Dis ideaal geleë in Amanzimtoti, 55 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, 2 km vanaf Prospecton, 3 km vanaf Southgate Industriële Park en 25 km v...

Vanaf
R775
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone Park, Amanzimtoti

Seaview B&B is in 'n keeromstraat in Athlone Park in Amanzimtoti en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Gerieflike verblyf word aan gaste gebied in 'n en suite-gastekamer met 'n privaat ingang wat uitkyk oor die sw...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone Park, Amanzimtoti

Ocean Hideaway Bed en Ontbyt in Amanzimtoti is 'n eksklusiewe AA Superior Goedgekeurde Onderneming. Al ons eenhede is luuks en smaakvol versier volgens AA Superieur Goedgekeurde Standaarde, met pragtige wit linne en...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Athlone Park, Amanzimtoti

Beach Retreat Gastehuis bied verblyf in Amanzimtoti. Die perseel is teen die kuslyn so gaste kan asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan verwag. Daar is 'n lieflike tuin, 'n buite-swembad wat regdeur die jaar oo...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Amanzimtoti Vakansie Huis is 'n drieslaapkamer-selfsorghuis wat geskik is vir 'n groep of gesin van 6. Die huis is gerieflik gemeubileer. Twee van die kamers het dubbelbeddens en die derde kamer het 'n stapelbed wa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Umlazi akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]