Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Uniondale

3.9 / 5  
volgens 29 resensies
Lees regte resensies van Uniondale van 29 geverifieerde gaste.
Indien jy Uniondale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Uniondale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Uniondale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Uniondale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Uniondale Akkommodasie

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Uniondale

Ouwerf Gastehuis is 'n bekoorlike B&B wat in die pragtige dorpie, Uniondale, 'n uur se ry van George af geleë is. Die gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 4 gastekamers. Daar is 3 slaapkamers wat 'n dubbelbed he...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Uniondale

Die Shulteheim Hotel in Uniondale dateer uit 1832 en is onlangs opgeknap om die gebou tot sy eertydse glorie te herstel. Die gebou is as ’n meisiekoshuis in die 1900's gebruik en dit is toe in 2009 opgeknap en in ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Barandas, Uniondale

Paardekloof Plaas is 'n produserende plaas in Barandas wat tussen Uniondale en De Rust geleë is. Voorman's Huisie is toegerus vir selfsorg en dit het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingroott...

15% af Winteraanbod!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uniondale

Marthinusberg Mountain Escape het 2 basiese selfsorg-eenhede wat sowat 10 km suidoos vanaf Uniondale geleë is. Uniondale is 'n bekoorlike plattelandse dorpie op die Klein Karoo se Roete 62, net van die Tuinroete af...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uniondale

Bo Kouga Mountain Retreat skuil in die Kouga-bergreeks in die Wes-Kaap en is perfek vir diegene wat wil wegbreek uit die stad se geroesemoes. Bo Kouga Mountain Retreat is ideaal geleë tussen die Tuinroete, die R62 ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uniondale

Fonteintjie is in die Bo-Langkloof in die De Vlugt-vallei geleë en bied gaste verblyf in selfsorg-eenhede aan. Gaste kan enige van die 5 huise bespreek: Eenboom, 90 Grade, Skewes en Kliphuis wat elkeen slaapplek v...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Uniondale

Huisie Ommie Hoek is 'n ten volle gemeubileerde, losstaande tweeslaapkamerkothuis in 'n stil straat weg van die hoofstraat af in Uniondale. Uniondale is 'n klein plattelandse dorpie in die Wes-Kaapprovinsie by die w...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Uniondale

Uniondale Manor Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte gastehuis met pragtige geelhoutvloere en plafonne wat in die vroeë 1900's gebou is. Die gastehuis is stapafstand van die gelisensieërde Hungry Gh...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Uniondale

Bon Accord Guesthouse bied B&B-verblyf en is in Uniondale geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se gejaag. Ons bied verblyf in 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers. E...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Uniondale

Mountain Pastures is in die De Hoop-vallei tussen die Kouga- en Honniballberge, langs die gewilde Roete R62, geleë. Verblyf word aangebied in 6 stylvolle chalets en 'n selfsorg-eenheid genaamd San Valley Lodge. E...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Uniondale akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...