Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Universitas Ridge

4.2 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Universitas Ridge van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Universitas Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Universitas Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Universitas Ridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Universitas Ridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Universitas Ridge Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Universitas Ridge

Voorkeurvennoot
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R675
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Langenhovenpark, Spitskop

Leipoldt Guesthouse is in Bloemfontein geleë en bied gerieflike gemeubileerde selfsorgverblyf vir 6 gaste. Dié eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoof...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Universitas, Bloemfontein

Dash Lodge is in die stil, rustige buurt Universitas in Bloemfontein geleë. Dit is gerieflik naby die N1-snelweg, die Universiteit van die Vrystaat en ander doendinge in Bloemfontein geleë. Die lodge bied verbly...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

Chic Breeze is in die woonbuurt Universitas in Bloemfontein geleë en dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir gesinne of sakereisigers. Die gastehuis het 3 kamertipes. Almal is smaakvol gemeubeleer en 'n koningg...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Universitas, Bloemfontein

Rise and Shine Lodge is 'n huislike gastehuis in Universitas, Bloemfontein. Die lodge is sentraal geleë, sowat 100 m van die Universiteit Vrystaat se westelike hek, 1,1 km vanaf die Universitas Hospitaal, 5 km vana...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

Alkira is verblyf waar jy so tuis soos by jou eie huis voel in Bloemfontein. Kom geniet 'n rustige nagrus in pragtige en ruim kamers. Daar is 2 verskillende selfsorg-eenhede en 'n eenheid sonder selfsorggeriewe. P...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Universitas, Bloemfontein

Rusplek Guesthouse is in Bloemfontein, 'n stad wat bekend is vir sy perdryroetes, restaurante, geskiedkundige besienswaardighede soos die Suid-Afrikaanse Oorlogsmuseum en die Oliewenhuis Kunsmuseum, asook die Nasion...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
B&B in Universitas, Bloemfontein

Wille Garden Flair Guesthouse is geleë in Universitas, Bloemfontein, sowat 1,2 km vanaf die Universiteit van die Vrystaat en 2,4 km van Grey College af. Wille Garden Flair is ook naby omliggende hospitale, winkelse...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

Edaneg bied akkommodasie in selfsorg-eenhede wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers wat Bloemfontein vir 'n funksie, hospitaalbesoek of sportbyeenkoms besoek. Die ontspanne en unieke geriewe sal jou tuis...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Bloemfontein

@Melsetter's bied netjiese en gerieflike B&B- of selfsorgverblyf in die vreedsame woonbuurt Langenhoven Park, Bloemfontein. @Melsetter's is net 4 km vanaf Vrystaat Universiteit, Universitas Hospitaal, Bloemcare Hosp...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langenhovenpark, Bloemfontein

Amity Guesthouse is 'n moderne gastehuis in 'n gegoede woonbuurt in sentraal Bloemfontein. Dit is in die rustige voorstad Langenhovenpark wat gerieflike naby aan die N1 is. Ons bied 10 luukse kamers, elkeen met 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]