Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Universitas Ridge

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Universitas Ridge bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 22 resensies.

Universitas Ridge

Janmar

"Net jammer mens hoor die hele tyd verkeer van die snelweg."

Universitas Ridge

Janmar

"Close to everything and quiet. "

Universitas Ridge

Janmar

"Dit is redelik sentraal geleë, naby die N1, winkelsentrums en universiteit. "

Universitas Ridge

Janmar

"Universitas Ridge is 'n woonbuurt. Indien jy na restaurante soek of 'night life' soek is dit nie die plek vir jou. Maar indien jy rus soek of selfs 'n student of sakeman is wat stilte en rus soek, is die plek wonderlik. "

Universitas Ridge

Janmar

"Uitsekend en bekostigbaar. "

Universitas Ridge

Grace Cottage

"Keurige area, maklik bereikbaar, gevoel van veiligheid."

Universitas Ridge

Grace Cottage

"Goed geleë as jy plekke moet besoek in daardie deel van Bloemfontein."

Universitas Ridge

Grace Cottage

"Lekker rustig en ons het veilig gevoel."

Universitas Ridge

Janmar

"Goeie area vir verblyf."

Universitas Ridge

Janmar

"'n Goeie oorstop by Bloemfontein. "

Universitas Ridge

Bakgat Oornag

"Gemaklik naby die N1 geleë en baie eetplekke binne bereikbare afstand. Bietjie geraas van verkeer gedurende die dag."

Universitas Ridge

Grace Cottage

"Gerieflik naby UVS. "

Universitas Ridge

DeRif

"Het jare terug in Universitas gewoon en bly 'n goeie area in Bloemfontein."

Universitas Ridge

Janmar

"My eggenote en ek was heel beïndruk met die omgewing. Sal beslis weer daar oorbly."

Universitas Ridge

Camelia Guest House

"Was nie lank genoeg daar nie."

Universitas Ridge

Janmar

"Baie slaapplek, die gebied bleik veilig te wees. Alhoewel dit naby aan die snelweg geleë is, is dit steeds 'n rustige omgewing sonder enige merkbare versteurings. Ek het tot dusver nog met elke besigheidsreis in hierdie area oorgebly, en was tot dusver nog nie teleurgesteld oor my besluit nie."

Universitas Ridge

Janmar

"Afstand na venues waar ek betrokke was net so effe ver gewees. Tog steeds naby genoeg."

Universitas Ridge

DeRif

"Dis 'n stil en rustige omgewing."

Universitas Ridge

Grace Cottage

"'n Baie rustige woonbuurt ..."

Universitas Ridge

Janmar

"Maklik bereikbaar van die snelweg af. "

Universitas Ridge

Grace Cottage

"Dit is 'n baie netjiese en rustige omgewing."