Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy University Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in University Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van University Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as University Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

University Estate Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in University Estate

6 Rhodes Avenue is 'n elegante, kunstige selfsorghuis in die Universiteitsoord. Die kenmerkende blou heining omraam die pragtige, welige tuin. Daar is 'n ook 'n stoep, en die huis bied toegang tot 'n privaat binneho...


Akkommodasie binne 10 km vanaf University Estate

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Central Studio Apartment is in Woodstock geleë, 'n lewendige en veelbelowende voorstad. Dit is gewild vir sy verskeie modieuse restaurante, koffiewinkels en kroeë. Dit is ook die tuiste van die meeste van Kaapstad...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Skye Cottage is in die outentieke voorstad Upper Woodstock in Kaapstad geleë en bied gaste 'n bekoorlike basis vanwaar Kaapstad met jou motor of publieke vervoer verken kan word. Dit is ook net 'n entjie se ry na d...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Angel Cottage is in die voorstad Upper Woodstock in die outentieke Kaapstad geleë en bied 'n bekoorlike basis vanwaar Kaapstad met jou motor of openbare vervoer verken kan word. Dit is net 'n entjie se ry vanaf die...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Woodstock Cottage is 'n selfsorgeenheid in Woodstock, een van die oudste voorstede in Kaapstad en ook een van die mees byderwetse voorstede. 'n Ongelooflike mengsel van diversiteit en kulture smelt saam en maak van ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer Estate, Wes-Kaap

Hier by Rachel sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Dié ruim gastehuis bied B&B- en selfsorgverblyf. Die kamers is koel in die somer en lekker knus en warm in die winter, elkeen met 'n TV en waaier. 'n Volledi...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Walmer Estate, Wes-Kaap

Kenmerkende beeld: Oordeelkundige en kundige reisigers op soek na 'n hotelalternatief, sal nie in staat wees om die bekoring van die Star Holiday Woonstelle te weerstaan nie. Ontwerp met stedelike swierigheid, en ge...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Salt River, Wes-Kaap

Durham Square 602 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne tweeslaapkamerwoonstel naby die welbekende Old Biscuit Mill in Woodstock. Die woonstelkompleks is stapafstand vanaf Devil’s Peak-brouery en is sowat ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 5)
Gastehuis in Walmer Estate, Wes-Kaap

The Duke Guesthouse bied selfsorg-eenhede en is in Walmer Estate sowat 3 km van Kaapstad se sakekern af. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat opsoek is na 'n gerieflike oorslaapplek naby die middestad. The Duke G...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Walmer Estate, Wes-Kaap

Cape Red Door Cottage is 'n ruim Kaap-Hollandse selfsorgkothuis wat smaakvol versier is naby Kaapstad se sakekern. Dié kothuis bied slaapplek vir 4 persone en is lekker naby aan bekende restaurante, kuierplekke, Ta...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...