Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Blydeverd (4)
Blydeville (17)
Die Rand (18)
Keidebees (17)
Middelpos (13)
Oosterville (26)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (98)
B&Bs (22)
Wildsplase (6)
Hotelle (6)
Gastehuise (44)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Upington

4.3 / 5  
volgens 257 resensies
Lees regte resensies van Upington van 257 geverifieerde gaste.
Indien jy Upington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Upington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upington akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Upington Akkommodasie

99 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 395
R977
per nag, vir 2 mense
Hotel in Middelpos, Upington

The Maxton Boutique Hotel bied gerieflike verblyf in ’n stylvolle boetiekhotel in ’n stil woonbuurt van Upington. Die hotel is 1,3 km van die Kalahari Mall af en bied toegang tot die middedorp. Verblyf word in...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Keidebees, Upington

Das Dunen is 'n gastehuis in die woonbuurt, Keidebees, Upington, in Suid-Afrika se Groen Kalahari. Verblyf beskik oor 2 kamertipes wat almal smaakvol versier is en ingerig is met koningingrootte-beddens of 2 driek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand, Upington

A Chateau de Lux Guest House is 'n gastehuis in Upington in die Noord-Kaap, 'n gebied wat bekend is vir wynproe, museums en ikoniese besienswaardighede soos Sakkie se Arkie, Kalahari-Oranje Museum en Bezalel Wynd en...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Upington

Kleinbegin Olienhout Apartment is in Florapark in Upington aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dit is die perfekte verblyf vir sakereisigers, paartjies, families of enkelreisigers. Kleinbegin Olienhout Apar...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand, Upington

Belurana is 'n lieflike Victoriaanse gastehuis wat spog met ouwêreldse bekoring in 'n stil, luukse area van Upington. Ons bied uitstaande akkommodasie in luukse en suite-kamers met veilige parkeerplek, 'n swembad, ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Die Rand, Upington

Kleinbegin Jansen is 'n selfsorg-eenheid in Die Rand, Upington. Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington

Villa Borghesi is 'n pragtige gastehuis wat lekker sentraal in Upington geleë is naby die Oranjerivier se oewer. Ons is naby die middedorp en 10 minute se ry van die lughawe af, ideaal vir sakereisigers. Dis ook id...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Middelpos, Upington

Cana Lodge is in Upington geleë, omring deur wingerde in die hartjie van die groen Kalahari. Dit bied vakansiegangers en sakereisigers die ideale plek om te ontspan na 'n lang dag. Die lodge bied 11 kamers met lug...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Die Rand, Upington

Upington Accommodation Affair is ’n privaat en ruim gastewoonstel wat ontwerp is om in gaste se behoeftes te voorsien. Dié woonstel is in Borcherdstraat naby die Kalahari Mall geleë met verskeie restaurante en w...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Rand, Upington

Avond Rust Guest House is lekker naby die dorp, maar in 'n stil en goed gevestigde woonbuurt geleë. Die nabygeleë waterkanaal dra by tot die kalm en rustige atmosfeer. Avond Rust Gastehuis se geriewe voldoen aan ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Upington is verseker een van die "hotste" plekke in die Noord-Kaap. Dit is gelee op die oewers van die magtige Oranjerivier (een van Suid-Afrika se langste riviere) en is gestig in die jare 1800's toe dit 'n sendingstasie was, vanwaar dit ontwikkel het en in 1884 as 'n dorp erken is. Na sy ontwikkeling as 'n dorp het Upington redelik vinnig verder ontwikkel en vandag is dit die kommersiele, landboukundige en opvoedkundige middelpunt van die Gordonia Distrik. Die ekonomie van Upington is egter steeds baie van toerisme afhanklik....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za