Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Blydeverd (4)
Blydeville (14)
Die Rand (15)
Keidebees (17)
Middelpos (12)
Oosterville (22)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (91)
B&Bs (19)
Wildsplase (6)
Hotelle (6)
Gastehuise (42)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Upington

4.3 / 5  
volgens 342 resensies
Lees regte resensies van Upington van 342 geverifieerde gaste.
Indien jy Upington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Upington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upington akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Upington Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Die Rand, Upington

Kom en ervaar Upington se verskuilde geheim, 'n gewaardeerde toevlugsoord en tuiste. Afrique Guest House is 'n hemelse woning. Ons heet jou hartlik welkom in hierdie rustige omgewing. Geniet die vreedsame atmosfeer ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Blydeville, Upington

Tehillah Gastehuis bied verblyf in Upington. Besienswaardighede in die omgewing sluit Spitskop Wildreservaat, Upington Gholfklub, Kalahari Mall en Desert Place Casino in. Die gastehuis beskik oor 2 selfsorg-eenhede...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Oord in Kanoneiland, Upington

Oranjerus Resort is aan die oewer van die Oranjerivier in die dorpie, Kanoneiland in die Groen Kalahari geleë. Dit is net 30 km buite Upington en die perfekte oornagplek vir gaste wat die Kgalagadi-oorgrenspark, di...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Upington

Wanneer jy die magtige Oranjerivier van die Drakensberge af volg tot waar dit deur die Kalahari woestyn loop, sal jy die pragtige rivierdorpie, Upington vind. Aan die oewer van die lieflike dorp se rivier is Waterfr...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Keidebees, Upington

The Cape Lodge bied gerieflike B&B-akkommodasie in 'n rustige woonbuurt in Upington naby die Desert Palace Casino. Dit is ideaal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers. Akkommodasie is beskikbaar in gesinseen...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington

Gemütlich Guest House is 'n betowerende gastehuis in Upington wat daarna streef om gaste met wonderlike verblyf te bederf. Die gastehuis het 6 dubbelkamers, 1 gesinskamer en 1 en suite-kamer wat elk met groot sorg ...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kanoneiland, Upington

Bezalel Country House is op die N14 tussen Upington en Keimoes en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesinsnaweek of groep vriende. Die huis is op 'n wyn- en branderwynplaas en gaste wat hier bly kan gratis wynproe....

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR900
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelpos, Upington

Die gastehuis se suiwer linne, regdeur tot by die Persiese tapyte, sal jou verblyf onoortreflik maak. Ons gee aandag aan die fynste details om te verseker dat jou besoek aan die Noord-Kaap absoluut onvergeetlik is. ...

30% af Langtermyn-verblyf!
VanafR650
R455
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelpos, Upington

Azalea Guesthouse is in Upington geleë en bied akkommodasie in ruim en gerieflike en suite-dubbelkamers en selfsorg-eenhede. Ons is na aan die Kalahari Winkelsentrum asook hospitale en skole op die hoofroete. Die ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oosterville, Upington

Namibsa Selfsorg bied gerieflike en privaat selfsorgverblyf in Upington. Dié gastehuis is naby die Upington MediClinic, Hoërskool Duineveld, asook die Kalahari Mall. Verblyf bestaan uit 2 volledig toegeruste eenh...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Upington is verseker een van die "hotste" plekke in die Noord-Kaap. Dit is gelee op die oewers van die magtige Oranjerivier (een van Suid-Afrika se langste riviere) en is gestig in die jare 1800's toe dit 'n sendingstasie was, vanwaar dit ontwikkel het en in 1884 as 'n dorp erken is. Na sy ontwikkeling as 'n dorp het Upington redelik vinnig verder ontwikkel en vandag is dit die kommersiele, landboukundige en opvoedkundige middelpunt van die Gordonia Distrik. Die ekonomie van Upington is egter steeds baie van toerisme afhanklik....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]