Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Blydeverd (4)
Blydeville (15)
Die Rand (15)
Keidebees (17)
Middelpos (12)
Oosterville (23)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (92)
B&Bs (20)
Wildsplase (6)
Hotelle (6)
Gastehuise (42)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Upington

4.3 / 5  
volgens 328 resensies
Lees regte resensies van Upington van 328 geverifieerde gaste.
Indien jy Upington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Upington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upington akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Upington Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Upington

Oranjezicht Gaste Akkommodasie bied luukse selfsorgverblyf in Upington met ’n uitstekende uitsig oor die Oranjerivier. Dit is ook naby alle geriewe. Die verblyf bestaan uit die Dakwoonstel met slaapplek vir 6, Lu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Upington

Oppi-Oewer Bed & Breakfast is op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Dié gastehuis is in 'n rustige en lowerryke tuin met lieflike uitsigte oor die rivier. Oppi-Oewer Bed & Breakfast beskik oor 4 un...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Rand, Upington

Airport B&B voorsien gerieflike, luukse akkommodasie en uitstekende diens aan sakelui en toeriste wat Upington besoek. Ons B&B is net 'n paar minute van die lughawe en die Kalahari Winkelsentrum af. Elke kamer is ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keidebees, Upington

Arquila Guest House is 'n vriendelike gastehuis in Keidebees, Upington, in die Groen Kalahari. Hier by Arquila word gaste op die hande gedra en ons nooi jou uit om te ontspan en rustig te raak na jou lang reis of we...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Blydeville, Upington

MultiPro Manor bied selfsorgkamers in Upington. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die dorpskern. Die verblyf is slegs 500 m van die winkelsentrum af. Verblyf word in 2 dubbelkamers...

Vanaf
R900
per nag, vir 1
Gastehuis in Keidebees, Upington

Browns Manor is een van die eerste huise wat jy sal gewaar soos jy Upington binnery via die Olifantshoekpad/N14. Ons bied 'n gerieflike, stylvolle ervaring met die gemak en gasvryheid wat eie is aan die Noord-Kaapse...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
B&B in Blydeville, Upington

Marikal Guesthouse is in Upington en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, familiebesoekers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die gastehuis beskik oor 2 sla...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blydeville, Upington

Green Kalahari Guesthouse bied gemaklike en stylvolle akkommodasie en is in Upington in die Noord-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat opsoek is na 'n ontspanne of korporatiewe wegbreek naby 'n verskeidenheid ge...

Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keidebees, Upington

à La Fugue Guesthouse is in Upington in 'n besonderse mooi tuin met 'n helderblou swembad, grasdak-lapa en 'n atmosfeer wat herinner aan dié van 'n tropiese eiland geleë. Ons bied verblyf in lieflike hutte met s...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keidebees, Upington

Kalahari Rus is in Upington geleë, aan die oewer van die Oranjerivier, een van die grootste riviere in Suid-Afrika. Upington bied 'n ryk kultuur en geskiedenis aan besoekers. Kalahari Rus bied netjiese en skoon oor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Upington is verseker een van die "hotste" plekke in die Noord-Kaap. Dit is gelee op die oewers van die magtige Oranjerivier (een van Suid-Afrika se langste riviere) en is gestig in die jare 1800's toe dit 'n sendingstasie was, vanwaar dit ontwikkel het en in 1884 as 'n dorp erken is. Na sy ontwikkeling as 'n dorp het Upington redelik vinnig verder ontwikkel en vandag is dit die kommersiele, landboukundige en opvoedkundige middelpunt van die Gordonia Distrik. Die ekonomie van Upington is egter steeds baie van toerisme afhanklik....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]