Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Blydeverd (4)
Blydeville (14)
Die Rand (15)
Keidebees (18)
Middelpos (12)
Oosterville (22)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (92)
B&Bs (19)
Wildsplase (6)
Hotelle (7)
Gastehuise (42)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Upington

4.3 / 5  
volgens 343 resensies
Lees regte resensies van Upington van 343 geverifieerde gaste.
Indien jy Upington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Upington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upington gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Upington Gastehuise

42 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Keidebees, Upington

Das Dunen is 'n gastehuis in die woonbuurt, Keidebees, Upington, in Suid-Afrika se Groen Kalahari. Verblyf beskik oor 2 kamertipes wat almal smaakvol versier is en ingerig is met koningingrootte-beddens of 2 driek...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand, Upington

A Chateau de Lux Guest House is 'n gastehuis in Upington in die Noord-Kaap, 'n gebied wat bekend is vir wynproe, museums en ikoniese besienswaardighede soos Sakkie se Arkie, Kalahari-Oranje Museum en Bezalel Wynd en...

15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR900
R765
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand, Upington

BeMyGuest is 'n gastehuis in Upington wat hoogs aanbeveel word deur die AA. Die B&B is ideaal vir 'n enkelpersoon, 2 mense wat deel, 'n klein gesin of klein groepe van 23 of minder. Alle kamers is versier met die g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington

Villa Borghesi is 'n pragtige gastehuis wat lekker sentraal in Upington geleë is naby die Oranjerivier se oewer. Ons is naby die middedorp en 10 minute se ry van die lughawe af, ideaal vir sakereisigers. Dis ook id...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand, Upington

Belurana is 'n lieflike Victoriaanse gastehuis wat spog met ouwêreldse bekoring in 'n stil, luukse area van Upington. Ons bied uitstaande akkommodasie in luukse en suite-kamers met veilige parkeerplek, 'n swembad, ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand, Upington

Kom geniet die rustige omgewing en ervaar ware Noord-Kaapse gasvryheid. Dis in 'n stil woonbuurt in die hartjie van Upington geleë. Dié gastehuis het stylvolle slaapkamers met lugversorging wat perfek vir gesinne...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oosterville, Upington

Bet-El is 'n lieflike en gerieflike gastehuis wat in 'n stil woonbuurt in Upington geleë is. Die gastehuis bied verblyf in gerieflike kamers wat geskik is vir gesinne, paartjies en sakereisigers. Die akkommodasie ...

30% af Naweke!
VanafR1 500
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington

Le Must River Residence bied B&B-verblyf met aandete of verblyf sonder ontbyt. Dis op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Dis ideaal vir gaste wat opsoek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blydeville, Upington

Alucarni Guest House is in Upington geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of sakereisigers. Dié gastehuis is gerieflik geleë en is naby die nodige geriewe. Verblyf word in 4 slaapkamers gebied ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelpos, Upington

Die Noord-Kaap is Suid-Afrika se grootste provinsie en is vinnig besig om 'n gewilde vakansiebestemming te word. Pecanwood Manor is in Upington op die oewer van die Oranjerivier geleë en bied 'n toevlugsoord aan ga...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Upington gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Upington akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Upington akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]