Geverifieerde Resensie

Upington

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Upington bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 504 resensies.

Upington

Tshahitsi Lodge

"Kan beslis ete by Red Ox Restaurant aanbeveel."

Upington

Just B Guest House

"Upington lê ons baie na aan die hart. Ons het familie wat daar woon en het 'n familieplaas tussen Olifantshoek en Upington. Baie lief vir die Kalahari."

Upington

Libby's Lodge

"Die Red Ox Restaurant is 'n uitstekende opsie vir etes. Die kos en diens is onverbeterlik!"

Upington

Ditsem Gasteplaas

"Warm, maar baie lekker! Goeie mense!"

Upington

Gemütlich Guest House

"Ons enigste spyt was dat ons nie lank genoeg gekuier het om meer van Upington self te sien nie."

Upington

Desert Palace Hotel

"Oranje Wynkelders en die Kerkmuis restaurant was uitstekend. Sal vir seker weer gaan."

Upington

Just B Guest House

"Upington bly 'n mooi dorp!"

Upington

@ Belurana River Manor

"Upington is 'n besonderse dorp. Sakkie se Arkie is beslis iets om op die besoeklysie te moet voeg en Red Ox Steakhouse se kos is beslis die beste, tops. "

Upington

Libby's Lodge

"Wonderlike bestemming met baie om te sien."

Upington

Oranjerus River Resort

"Upington is 'n versteekte juweel. "

Upington

Libby's Lodge

"Skoon en netjies. "

Upington

Libby's Lodge

"Het daar grootgeword so dit sal altyd 'n sagte plekkie in my hart hê. "

Upington

The Maxton Boutique Hotel

"Dis my geboortedorp, bly nog steeds my gunstelingplek."

Upington

Ditsem Gasteplaas

"Enjoyed Upington, but my stay was not so pleasant because of the cleanliness."

Upington

Bet-El Guest House

"Red Ox restaurant hoogs aanbeveel."

Upington

Cana Lodge

"Die inwoners van Upington is vriendelik, genoeg eetplekke."

Upington

Alucarni Guest House

"Upington is 'n lekker plek."

Upington

BeMyGuest

"Hot and limited area generally."

Upington

Versamelnes Guest Accommodation

"Ek is oorspronklik van Upington en dink dis 'n lieflike plek."

Upington

Just B Guest House

"Hulle kan gerus meer aktiwiteite vir gesinne hê."

Upington

Just B Guest House

"Upington het so baie om te doen, ons was net daar vir die Saterdag vir 'n troue en kon nie eers alles besoek nie. Sal definitief vir ons vriende gaan kuier om alles van Upington te kan besigtig. Oranjerivier wynkelders se wynproelokaal is 'n plek wat ons weer en weer en weer sal besoek, asook die Red Ox vir 'n heerlike ontbyt."

Upington

Oranjerus River Resort

"Mooi skoon dorp goed geleë."

Upington

Desert Palace Hotel

"Baie mooi skoon dorp."

Upington

Riverbank Lodge

"’n Lekker dorp."

Upington

Desert Palace Hotel

"Is 'n baie lekker rustige plek. Die mense in die dorp is baie vriendelik. Die dorp is baie skoon."

Upington

Alimento Guest House

"Ons het net oornag, maar sal weer dit doen. Daar is geen rede hoekom ons Upington nie weer sal besoek nie. Sal die Red-Ox hoog aanbeveel vir etes en baie mooi uitsig, voedsel is van hoog staande gehalte en baie vriendelike personeel."

Upington

Sun River Kalahari Lodge

"Ons het net vinnig oorgestop vir een aand op pad terug huis toe. Ons het by die Red Ox Steakhouse geëet. Die kos is ongelooflik lekker gewees en die restaurant was baie mooi."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang