Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Upper Gardens

4.5 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Upper Gardens van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Upper Gardens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Upper Gardens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upper Gardens akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Upper Gardens Akkommodasie

28 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tuine, Upper Gardens

VIP Cape Lodge is 'n privaat gastehuis in Gardens aan die voet van Tafelberg in Kaapstad. Dit is die ideale plek om tuis te gaan terwyl jy Kaapstad en die omliggende omgewing verken. Die eienaar bly in die boonste e...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Upper Gardens

Table Mountain Splendour is 'n B&B in Oranjezicht in Kaapstad wat deur die eienaar bestuur word. Die gastehuis is ideaal geleë, net 'n entjie se ry van die middestad en verskeie besienswaardighede langs die Atlant...

Vanaf
R1 155
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Upper Gardens

9 on Camp is 'n ruim en stylvolle selfsorgwoonstel naby gewilde toeriste-aantreklikhede soos Tafelberg en die V&A Waterfront. Die woonstel is in Kaapstad se middesatd geleë in die modieuse buurt, Gardens. Die kompl...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Upper Gardens

29onBuxton is 'n pragtige huis wat op die grens van die Tuine en Oranjezicht geleë is. Hierdie gesogte area lê teen die hange van Tafelberg onder die kabelkar-stasie. Verblyf is in 3 dubbelslaapkamers beskikbaar... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Upper Gardens

16 on Derwent 'n stylvolle, Victoriaanse selfsorg-stadshuis wat onlangs opgeknap is met 'n Skandinawiese retro-ontwerp. Die huis is sentraal in Tamboerskloof geleë, net 200 m van die lewendige Kloofstraat af met mo...

Vanaf
R1 134
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Gardens

The Lions is 'n ruim en onlangs opgeknapte dubbelverdieping, Victoriaanse instansie geleë in die boomryke voorstad van Tamboerskloof wat pragtige uitsigte oor Tafelberg en Leeukop bied. Ons het die huis se ouwêre...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine, Upper Gardens

Leeuwendal Self-catering Apartment is in Tuine in die Kaapse middestad. Dis sentraal geleë naby al die oudste geskiedkundige en koloniale besoekpunte in Kaapstad. Die buurt bestaan grootliks uit kleinerige woonstel...

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Upper Gardens

129 on Kloof Nek is in die luukse woonbuurt Higgovale direk teen die voet van Tafelberg geleë en dit het 'n asemrowende uitsig oor die stad en die hawe. Hierdie elegante, stylvolle gastehuis bied selfsorgverblyf in...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Tuine, Upper Gardens

5 Camp Street Gastehuis & Selfsorg is ideaal geleë in die sentrale, moderne en historiese voorstad van Gardens, op die laer hellings van Tafelberg. Binne maklike loopafstand van Kloofstraat met die baie lewendige r...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Upper Gardens

12 The Park is 'n selfsorghuis in die Oranjezicht- en Gardens-buurt - een van die mees gewilde, rustige en toeganklike bestemmings in Kaapstad. Oranjezicht het 'n rustige, boomryke en oop gevoel. Die buurt is net 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Upper Gardens akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...