Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (34)
B&Bs (2)
Lodges (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van Upper Gardens

4.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Upper Gardens van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Upper Gardens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Upper Gardens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upper Gardens akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Upper Gardens Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Upper Gardens

Africa Cape Villa bied selfsorgverblyf in 'n stil en sonderlinge doodloopstraat naby die middestap. Daar is veilige parkeerplek en toegang tot 'n swembad en braai-area is beskikbaar. Dié dubbelverdieping-villa het...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Gardens

Deur die jare het hierdie klassieke B&B in Kaapstad 'n reputasie vir ontspanne en egte gasvryheid gekry. Dit was oorspronklik 'n Victoriaanse herehuis, en Liberty Lodge het later 'n materiaal-handelsplek en in 1940 ...

Vanaf
R32 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Upper Gardens

Kaapzicht is 'n mooi gemeubileerde 5 slaapkamer-villa met asemrowende uitsigte van die stad, Leeukop en Seinheuwel. Kaapzicht is in die vooraanstaande woonbuurt van Higgovale geleë en spog met moderne argitektuur, ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Upper Gardens

Gap Lodge is weggesteek teen die hellings van Tafelberg, in Tamboerskloof. Dit is halfpad tussen die Kaapse middestad en die majestueuse Tafelberg. Ons is binne maklike stapafstand vanaf die modieuse en lewendige Kl...

Vanaf
R33 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Upper Gardens

Cape Kloof is 'n pragtige vierslaapkamerhuis in een van die mees prominente strate in Kaapstad. Die ontwerp beoog om staduitsigte te raam met Leeukop en Tafelberg aan die sy en agterkant van die eiendom. Cape Kloof ...

Vanaf
R6 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tuine, Upper Gardens

Newport Villa is 'n pragtige versierde huis met 'n uitsig op die berge en is in Gardens geleë. Daar is slaapplek vir 8 gaste. Dié huis is gerieflike gemeubileer vir 'n familie of 4 paartjies en beskik oor 4 slaap...

Vanaf
R625
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Upper Gardens

25 Junomar Court bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in Junomar Court in Tuine en stapafstand vanaf Kloofstraat met verskeie kroeë, restaurante en winkel...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upper Gardens

Rosedene Gastehuis is ideaal teen die rustige Tafelberg-hange geleë. Hier word jy wakker met voëls wat sing, maar dit is ook stapafstand vanaf Kaapstad se "uiteet-myl", en minute vanaf die middestad, Waterfront en...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine, Upper Gardens

Kensington Views bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde gastekamer in 'n pragtige gastehuis teen die hange van Tafelberg. Die gastehuis is in Tuine in die Kaapse middestad en bied lieflike uitsigte op ...

Vanaf
R3 625
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Upper Gardens

129 on Kloof Nek is in die luukse woonbuurt Higgovale direk teen die voet van Tafelberg geleë en dit het 'n asemrowende uitsig oor die stad en die hawe. Hierdie elegante, stylvolle gastehuis bied selfsorgverblyf in...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Upper Gardens akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za