Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
Hotelle (7)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van V & A Waterfront

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van V & A Waterfront van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy V & A Waterfront besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in V & A Waterfront.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van V & A Waterfront akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as V & A Waterfront Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

V & A Waterfront Akkommodasie

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront

AM 408 Kylemore is 'n smaakvol versierde woonstel in die V&A Waterfront se marina. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby die hawe en ander besienswaardighede in Kaapstad. Die wo...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in V & A Waterfront

Waterfront Village is teen die water in die prentjiemooi marina van die V&A Waterfront geleë. Dit is langs die Cape Grace Hotel en die One&Only en bied die luukse van 'n hotel met die vryheid van superieure woonste...

Vanaf
R3 750
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront

Jackie O is 'n klassieke seiljag van 32 m en is in Europa gebou in 'n era toe die ryk en beroemdes die voorreg gehad het om na hul eie wêreldjie te ontsnap. Nou kan jy ook dié voorreg beleef. Die seiljag is perma...

Vanaf
R3 830
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront

One&Only Cape Town is 'n bestemming insigself - 'n stedelike, sjiek waterfront-oord wat ongekende luuksheid in Suid-Afrika bied. Hierdie kontemporêre oord is geleë in die hartjie van die skilderagtige Victoria & A...

Vanaf
R7 335
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront

Wat die Queen Victoria Hotel onderskei van al die ander hotelle by die wêreldbekende V&A Waterfront is sy ligging. Die hotel is tussen 'n versameling historiese geboue teen Portswood Road, die hoofpad wat toegang t...

Vanaf
R6 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront

Pembroke 403 bied onoortreflike verblyf in Kaapstad. By ons sal jy elegansie en styl vind wat jy nie sommer elders sal kry nie! Ons is teen die water geleë in die V&A Waterfront en ons grens aan 2 van die wêreld s...

Vanaf
R8 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront

Dock House Boutique Hotel & Spa is 'n unieke en weelderige juweel in die hartjie van Kaapstad se wêreldbekende V&A Waterfront wat oordeelkundige gaste, hooggeplaastes en sterre eksklusiewe akkommodasie en persoonli...

Vanaf
R3 350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in V & A Waterfront

Juliet 007 is 'n stylvolle en moderne grondvloerwoonstel wat ingerig is vir selfsorg. Dit is ideaal geleë in die V&A Waterfront en kyk oor die kanaal uit. Hierdie luukse woonstel kan tot 2 mense akkommodeer en bes...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront

Aqua Views is 'n luukse tweeslaapkamerwoonstel in die eksklusiewe Water Klub Woonstelkompleks in Granger Baai en bied beeldskone uitsigte oor die marina en die see. Die balkon front na die noorde en kyk uit oor die ...

Vanaf
R3 380
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in V & A Waterfront

Lawhill Luxury Apartments bied luukse selfsorgwoonstelle in die V&A Waterfront wat in die hartjie van die stad se geskiedkundige hawe geleë is. Die woonstelle is privaat, maar is tog stapafstand van die Waterfront ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die V & A Waterfront akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...