Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
Hotelle (6)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van V & A Waterfront

4.8 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van V & A Waterfront van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy V & A Waterfront besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in V & A Waterfront.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van V & A Waterfront akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as V & A Waterfront Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

V & A Waterfront Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront

Juliette 210 is 'n stylvolle, luukse selfsorgwoonstel in die gewilde V&A Waterfront. Die ontwerp, kleurskakerings en klassieke meubels skep 'n tema wat die waterkanale buite die woonstel weerspieël. Die woonstel b...

Vanaf
R2 890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront

Juliette 102 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die V&A Waterfront. Die dekor is 'n kombinasie van 'n Europese en Afrika-style met topgehalte-afwerkings is topgehalte en luukse materiaal. Dié woonstel het slaapplek ...

25% af Winteraanbod!
VanafR3 350
R2 513
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront

Juliet 007 is 'n stylvolle en moderne grondvloerwoonstel wat ingerig is vir selfsorg. Dit is ideaal geleë in die V&A Waterfront en kyk oor die kanaal uit. Hierdie luukse woonstel kan tot 2 mense akkommodeer en bes...

Vanaf
R8 835
per nag (plek vir 2)
Hotel in V & A Waterfront

Wat die Queen Victoria Hotel onderskei van al die ander hotelle by die wêreldbekende V&A Waterfront is sy ligging. Die hotel is tussen 'n versameling historiese geboue teen Portswood Road, die hoofpad wat toegang t...

Vanaf
R2 048
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront

Ontvlugting is nie net 'n geestestoestand nie. Dit is ook 'n plek by die V&A Waterfront in Kaapstad. The Commodore is 'n 4-ster-hotel waar uitstekende diens en 'n rustige atmosfeer die norm is. Hierdie hotel is la...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront

Kylemore 303 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die V&A Waterfront. Kylemore 303 bied privaatheid en is gerieflik, tog luuks, versier. Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor lugversorging, 2 slaapkamers, 2 b...

Vanaf
R10 100
per nag (plek vir 2)
Hotel in V & A Waterfront

Dock House Boutique Hotel & Spa is 'n unieke en weelderige juweel in die hartjie van Kaapstad se wêreldbekende V&A Waterfront wat oordeelkundige gaste, hooggeplaastes en sterre eksklusiewe akkommodasie en persoonli...

Vanaf
R10 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in V & A Waterfront

Kylemore 701 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die gewilde V&A Waterfront. Daar is 'n balkon wat reg rondom die woonstel strek en oor die marine-waterweë en see uitkyk. Die woonstel het ook 'n privaat swembad. Die ...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront

Kylemore 101 is ’n stylvolle en luukse selfsorgwoonstel in die bekende V&A Waterfront. Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -leefarea, en -eetarea. ...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront

G03 Juliette is 'n luukse selfsorgwoonstel in die V&A Waterfront. Dis op die beroemde Waterfront Marina Residensiële Landgoed. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n o...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die V & A Waterfront akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]