Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
Hotelle (6)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van V & A Waterfront

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van V & A Waterfront van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy V & A Waterfront besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in V & A Waterfront.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van V & A Waterfront akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as V & A Waterfront Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

V & A Waterfront Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf V & A Waterfront

Vanaf
R1 169
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strandgebied, Wes-Kaap

303 Harbour Bridge Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde eenslaapkamerwoonstel op die derde verdieping van die Harbour Bridge-kompleks. Die kompleks is naby die V&A Waterfront en KIKS (C...

Vanaf
R2 120
per nag, vir 2 mense
Hotel in Strandgebied, Wes-Kaap

aha Harbour Bridge Hotel & Suites is ideaal geleë naby die V&A Waterfront naby die KIKS. Die moderne hotel bied die ideale verblyf vir vakansiegangers of sakelui. Dit is net 'n twee minuut stap van die KIKS af, me...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strandgebied, Wes-Kaap

Harbour Bridge Penthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel naby die KIKS in Kaapstad. Die woonstelblok het 'n dakswembad met 'n sondek en 'n uitsig oor die hawe en i...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strandgebied, Wes-Kaap

Harbour Bridge Suite 001 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou naby Kaapstad se hawe. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Die woo...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

122 Victoria Junction is 'n bekoorlike en unieke solderwoonstel in De Waterkant. Die woonstel het die ideale ligging naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in en rondom Kaapstad se middestad. Die woonstel het s...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

Sugar Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Groenpunt, Kaapstad. Die hotel is ideaal naby talle sake- en ontspaningsgeriewe Dié hotel bied 8 kamers wat uniek versier is. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2...

Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Devonshire Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel op die vierde verdieping van ’n kompleks in Groenpunt. Die woonstelkompleks is 1,9 km van die V&A Waterfront a...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Devonshire 209 is smaakvol gemeubeleer. Die woonstel is in 'n kompleks in Groenpunt, 'n prominente en hipermodieuse voorstad van Kaapstad, geleë. Die woonstel is naby die V & A Waterfront en Groenpuntstadion. Dié...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

De Waterkant Cottage bied selfsorgverblyf in die gewilde De Waterkant-distrik in Kaapstad. Die kothuis is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe. Die kothuis is kunstig ingerig en beskik oor 2 slaapkamers en 2 ...

33% af Aanbod!
VanafR2 390
R1 593
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

Villa Zest Boutique Hotel luukse verblyf en sal jou ontspanne laat voel hoewel jy in die hartjie van Kaapstad se Groenpunt is. Villa Zest is ideaal geleë en bied toegang tot al die bederfies van die stad soos palmr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die V & A Waterfront akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za