Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
Hotelle (6)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van V & A Waterfront

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van V & A Waterfront van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy V & A Waterfront besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in V & A Waterfront.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van V & A Waterfront akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as V & A Waterfront Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

V & A Waterfront Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf V & A Waterfront

Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

The Chelsea 406 is 'n gerieflike vakansiewoonstel in Groenpunt met slaapplek vir 4 gaste. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en en suite-badka...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Sydney's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou in Kaapstad se sakekern geleë. Die gebou is naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe. Die woonstel is op die vierde verdieping en beskik oo...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Harbour View @ The Rockwell is deel van die Rockwell All Suite Hotel. Hierdie kontemporêre woonstel is in die hartjie die stad geleë en word omring deur die natuurskoon waarvoor Kaapstad so alombekend is. Die woon...

Vanaf
R1 555
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

317 Rockwell is geleë in 'n bekoorlike, gerestoureerde gebou, wat uit die vroeë 1900's dateer. Dié woonstel is in die hartjie van De Waterkant en naby die Kaapse middestad en besienswaardighede. Die woonstel het...

Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Harbour Terrace 14 by CTHA is 'n moderne en pragtige woonstel in De Waterkant, Kaapstad. Dié woonstel is op die grens van Groenpunt en De Waterkant wat bekend is vir sy nagklubs en vermaak. Dié moderne en liefli...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Portside-woonstelle is in Groenpunt geleë en is stapafstand van die middestad en V&A Waterfront af. Winkels, kafees en restaurante is op jou drumpel. Die woonstel het 1 slaapkamer en is modern, gesofistikeerd en...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Trendy Waterkant is 'n moderne selfsorg-eenslaapkamerwoonstel in die hartjie van die gewilde De Waterkant-kompleks naby die V&A Waterfront, die Bo-Kaap, Cape Quarter en die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Bailey's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf en is in ’n veilige gebou in Kaapstad se middestad geleë. Die gebou is lekker naby talle ontspannings- en sakegeriewe in die middestad. Die woonstel het 1 slaapkame...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Hill House II - Unit 410 is 'n selfsorg-duplekswoonstel in die hartjie van De Waterkant en naby verskeie restaurante, winkels, Cape Quarter, die V&A Waterfront en die middestad. Dié woonstel het slaapplek vir 4 ga...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Hill House - 2 Bedroom is 'n selfsorgduplekswoonstel in die hartjie van De Waterkant wat omring is met restaurante, winkels en Cape Quarter. Dit is ook naby die V&A Waterfront en die middestad. Die woonstel het sla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die V & A Waterfront akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za