Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
Hotelle (6)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van V & A Waterfront

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van V & A Waterfront van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy V & A Waterfront besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in V & A Waterfront.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van V & A Waterfront akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as V & A Waterfront Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

V & A Waterfront Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf V & A Waterfront

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Zara's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou in Kaapstad se sakekern geleë. Die gebou is naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingro...

Vanaf
R922
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Hillside Heights 503 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die kosmopolitiese Groenpunt. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby al die aksie. Die woonstel is op die vyfde...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Rockwell 312 by CTHA is 'n luukse eenslaapkamer-selfsorgvakansiewoonstel in die bekende Rockwell Hotel (net suites). Dit het 'n groot balkon en uitsigte op die pragtige Tafelberg en boonop is dit net 'n klipgooi van...

10% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 170
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Rockwell 305 spog met al die moderne geriewe en is ideaal vir selfsorg. Hierdie stylvolle woonstel is onlangs opgeknap en die kombuis is toegerus met al die nodige toebehore, glasware, breekware en eetgerei. Roc...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Oliver's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf en is in ’n veilige gebou in Kaapstad se middestad geleë. Die gebou is lekker naby talle ontspannings- en sakegeriewe in die middestad. Die woonstel het 1 slaapkame...

10% af Aanbod!
VanafR1 550
R1 395
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

De Waterkant Village, is aan die onderkant van die historiese Bo-Kaap en naby die bedrywige V&A Waterfront geleë. Dié plek het homself bevestig as die nuutste en hipermodieuse area. Rockwell Apartment Hotel is in...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Bray's 2 Bed Penthouse bied selfsorgverblyf en is in ’n veilige gebou in De Waterkant, Kaapstad geleë. Die gebou is naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in die area. Die woonstel op die boonste verdieping ...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

705 Cape Royale is ’n stylvolle, moderne woonstel in ’n hotel in Groenpunt, ’n gewilde voorstad van Kaapstad. Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede, soos Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, ...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Cape Royale bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die Cape Royale in Groenpunt, Kaapstad. Die eiendom is gerieflik geleë binne stapafstand van restaurante, kroeë, Groenpunt ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

318 Cape Royale bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel in die lieflike Cape Royale Hotel in Groenpunt. Die woonstel het 'n Juliet-balkon en die sentrale ligging bied makli...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die V & A Waterfront akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za