Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
Wildsplase (14)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Vaalwater

4.1 / 5  
volgens 62 resensies
Lees regte resensies van Vaalwater van 62 geverifieerde gaste.
Indien jy Vaalwater besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vaalwater.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vaalwater akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vaalwater Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vaalwater Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Vaalwater

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Thaba Tala is in die Waterberg Biosfeer geleë, net sowat 38 km oos van Vaalwater en 280 km vanaf Johannesburg. Gerieflike selfsorgverblyf word gebied in 'n opgeknapte grasdaklodge. Dié lodge het 'n ryk karakter me...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Luiperdsloop Lodge bied verblyf aan in 2 ruim selfsorghuise wat ideaal langs mekaar in Melkrivier, Vaalwater geleë is. Die omgewing is gewild vir visvang en kanovaarte. Dit is die perfekte plek vir 'n ontspanne, pr...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Moonriver Mountain Retreat skuil op die rantjie van 'n afgeleë vallei in die hartjie van die Waterberg-plato in Limpopo. Dis op 'n wildsplaas en 3 ure se ry van Pretoria af. Dié oord is afgeleë en rustig, en die ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Onderberg Wildplaas bied selfsorg-chalets aan die voet van die Waterberge ongeveer 60 km vanaf Nylstroom op die Vaalwaterpad. Die ontspannende atmosfeer van die instansie is ideaal vir 'n wegbreek van die gedruis va...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Olievenfontein Privaat Wildreservaat is ideaal geleë in die malaria-vrye Waterberge, ongeveer 1500 m bo seespieël. Dié reservaat is in die hartjie van die Waterberg-Biosfeer en word deur UNESCO beskerm en bied as...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

Mothopo Game Lodge is geleë in die hartjie van die Waterberg, sowat 40 km van Nylstroom af. Net 'n rustige 2 huur en 30 minute se ry van Johannesburg af wag die eindelose bosveld, volop voëllewe en 'n groot verske...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Madikela Wildlodge is in die Waterberg Biosfeerreservaat geleë. Dié wild-lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n boswegbreek uit die besige stadslewe. Verblyf word gebied in 8 chalets wat elkeen slaapplek ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Waterberg Game Park is 'n oord op 'n 45 hektaar wildsplaas in Melkrivier wat uitstekende wildkyk- en voëlkykgeleenthede bied. Gaste sal zebras, kameelperde, 10 wildsbokspesies en klein wild hiér sien. Meer as 600 ...

50% af Weeksdae!
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lephalale (Ellisras), Limpopo

Izintaba Private Game Reserve is op 'n privaat plaas, 290 km noord van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe, buite Vaalwater in die Waterberge geleë. Izintaba biedselfsorg verblyf in 6 luukse, volledig toegeruste,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Heuningfontein Guesthouse bied selfsorgverblyf op 'n rustige privaat plaas, ongeveer 31,5 km van Vaalwater af. Hierdie plaashuis is ideaal vir 'n groot groep van 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Inkwazi Game Breeders is 'n plaas net 200 km Noord van Pretoria, naby Mokgophong in Limpopo. Die plaas het meer as 'n 1000 ha vol prentjiemooi koppies en grasvelde waar 'n rits wildspesies, soos koedoes, impalas, ka...

Vanaf
R4 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Welgevonden , Limpopo

Ekuthuleni Lodge is ’n lieflike lodge in die hartjie van die malaria-vrye Welgevonden Privaat Wildreservaat, waar gaste egte Afrika-luuksheid kan geniet. Ekuthuleni Lodge beteken 'plek van vrede' en bied pragtige ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterberg, Limpopo

Geluksfontein Goat Cheese Farm is op die R33 tussen Vaalwater en Modimolle geleë en bied gerieflike verblyf vir 'n naweekwegbreek of oornaggaste. Die verblyf beskik oor 3 verbinde eenhede, elkeen met sy eie ingan...

Vanaf
R4 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Welgevonden , Limpopo

Tshwene Lodge bied verblyf in afgeleë, romantiese suites wat in die vallei aan die Taaibosrivier skuil. Dié lodge is in die Welgevonden Wildreservaat en bied rus en vrede aan diegene wat ‘n bietjie wil wegbreek....

Vanaf
R3 900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

Kololo Game Reserve is in die beeldskone Limpopo-provinsie, in die hartjie van die Waterberg-biosfeer, geleë. Die reservaat se naam is afgelei van die Sotho-woord vir die klein Afrika-bokkie, die klipspringer, wat ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45

Welkom by die Vaalwater akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Waterberg blad indien jy na meer Waterberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za