Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Welgevonden (12)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
Lodges (14)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Vaalwater

4.1 / 5  
volgens 62 resensies
Lees regte resensies van Vaalwater van 62 geverifieerde gaste.
Indien jy Vaalwater besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vaalwater.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vaalwater akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vaalwater Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vaalwater Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Vaalwater

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lephalale (Ellisras), Limpopo

Qabe Private Safaris en Qoo-oe Lodge is in die manjifieke Waterberge in die noorde van Limpopo geleë. Die area is deel van die Bosveld-distrik, met pragtige landskappe van die Afrikabos en graslande. Qoo-oe betek...

20% af Winteraanbod!
VanafR7 700
R6 160
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lephalale (Ellisras), Limpopo

Kaingo Game Reserve is 'n gesinsvriendelike reservaat is aan die oewer van die Mokolorivier in die malaria-vrye Waterberg Biosfeer-reservaat en bied heelwat doendinge op die plaas wat oor 9500 hektaar strek. Hierd...

Vanaf
R11 880
per nag, vir 33 mense
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Mangweni Game Reserve is 'n intieme en private selfsorg-venue wat ideaal is vir geleenthede soos reünies, verjaarsdagpartytjies, sake-geleenthede of familie-byeenkomste. Hierdie wildreservaat is net 40 km wes van M...

Vanaf
R10 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waterberg, Limpopo

Sediba bied eksklusiewe, stylvolle, luukse verblyf in die hartjie van Afrika. Dis in die Welgevonden Wildreservaat, 'n malariavrye gebied net 3 uur se ry van Johannesburg af. Die 15 suites by Sediba "hang" tussen d...

Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Kloofsig Safari Hunting Lodge is 28 km buite Modimolle geleë en skuil in die hartjie van Limpopo se Waterberge. Die lodge bied vryheid, verskeie wildspesies en buitelugdoendinge soos wildritte, voëlkyk, perdry, e...

Vanaf
R5 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Welgevonden , Limpopo

Jamila Game Lodge is aan die noordelike kant van die Welgevonden Privaat Wildreservaat geleë. Dié privaat Groot 5-lodge is in die Afrika-wildernis geleë, omring deur die Waterberge, volop wild en die ongerepte Af...

Vanaf
R6 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waterberg, Limpopo

Jembisa is 'n wonderlike safariboshuis in 'n private, wildreservaat wat in gesinsafari's spesialiseer. Ons is geleë in die asemrowende en malariavrye Waterberg-wilderniss van Suid-Afrika, en bied 'n wye reeks wildk...

Vanaf
R2 080
per nag (plek vir 4)
Lodge in Waterberg, Limpopo

Witwater Safari Lodge en Spa is in die manjifieke malariavrye Waterberge. Dit is aan die oewer van die Phalala-rivier met sy wit water, vanwaar Witwater sy naam kry. Die verblyf bestaan uit 8 lodge-suites. 3 luuks...

Vanaf
R3 800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Wild Ivory Eco Lodge is 'n Groot 5-lodge in die Welgevonden Wildreservaat in Limpopo. Dié eksklusiewe tent-lodge lê in die westelike gedeelte van 'n Groot 5 Wildreservaat, in die hartjie van UNESCO se Waterberg Bi...

Vanaf
R10 160
per nag, vir 2 mense
Lodge in Welgevonden , Limpopo

Fifty Seven Waterberg is 3 ure noord van Johannesburg in die hartjie van die Welgevonden Natuurreservaat, 'n malariavrye gebied wat 'n tuiste aan die Groot 5 bied. Dié pragtige 5-ster-lodge straal rustigheid, afson...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Vaalwater akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Waterberg blad indien jy na meer Waterberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]