Resensies van Valley Of The Olifants

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.28 uit 5 gekry volgens 484 resensies.
Tommie V. - 22nd May 2019
staying in Phalaborwa, Vallei van die Olifante
Maklike ingang na die Krugerwildtuin.
Simoné F. - 22nd May 2019
staying in Phalaborwa, Vallei van die Olifante
Lekker naby aan die Nasionale Krugerwildtuin.
Werner V. - 21st May 2019
staying in Phalaborwa, Vallei van die Olifante
Ideale plek vir oornagverblyf op pad na die Kruger Wildtuin.
Fran V. - 20th May 2019
staying in Hoedspruit, Vallei van die Olifante
Hoedspruit is 'n klein dorpie met die gewone dienste.
Robert D. - 17th May 2019
staying in Tzaneen, Vallei van die Olifante
Dié was nou 'n sakereis - Sal graag volgende keer langer bly.
Marlene . - 14th May 2019
staying in George's Vallei, Vallei van die Olifante
Waar's dit?
Lida G. - 12th May 2019
staying in George's Vallei, Vallei van die Olifante
Dis 'n lieflike omgewing waar ons enige tyd vakansie sal hou of wegbreek vir 'n naweek.
Gertruida S. - 9th May 2019
staying in Phalaborwa, Vallei van die Olifante
Veral geskik as jy wildtuin toe gaan.
Dave D. - 8th May 2019
staying in Tzaneen, Vallei van die Olifante
Most beautiful town.
Retha B. - 4th May 2019
staying in Hoedspruit, Vallei van die Olifante
Is een van ons gunstelingeplekke om te besoek. Baie om te doen in die omgewing, oulike dorpie met alles wat jy nodig het.
Annekie H. - 29th April 2019
staying in Hoedspruit, Vallei van die Olifante
Uitstekende Bosvelddorp.
Natascha S. - 27th April 2019
staying in Hoedspruit, Vallei van die Olifante
Hoedspruit is een lekker dorpie. Met lekker restaurants, shops en die nasionale wildtuin naby.
Hendrik L. - 23rd April 2019
staying in Hoedspruit, Vallei van die Olifante
Kuier altyd lekker in Hoedspruit.
Danelle S. - 23rd April 2019
staying in Hoedspruit, Vallei van die Olifante
Sal beslis weer Hoedspruit besoek!
Amanda S. - 22nd April 2019
staying in Tzaneen, Vallei van die Olifante
Lieflike dorpie. Spur is 'n great plek om by te gaan eet.
Ivan R. - 20th April 2019
staying in Hoedspruit, Vallei van die Olifante
Sien sterre.
Gerda K. - 17th April 2019
staying in Tzaneen, Vallei van die Olifante
Pragtige dorp.
Michael E. - 15th April 2019
staying in Tzaneen, Vallei van die Olifante
Pragtige omgewing.
Linda K. - 15th April 2019
staying in Hoedspruit, Vallei van die Olifante
Die omgewing het altyd baie om te doen en sien. Ideale toerisme bestemming.
Marina W. - 14th April 2019
staying in Tzaneen, Vallei van die Olifante
Stunning. Really a special place. The sweetest shops, vast nature to explore and very friendly people. Just bring bug spray, if you're from the city! It's a bit of an adjustment.
Agnes V. - 10th April 2019
staying in Hoedspruit, Vallei van die Olifante
Bustling creative town close to Kruger and Blyde River Canyon.
Ramaano R. - 9th April 2019
staying in Tzaneen, Vallei van die Olifante
Good place to visit evergreen.
Johan F. - 8th April 2019
staying in Hoedspruit, Vallei van die Olifante
Aangenaam verras met al die dienste en fasiliteite beskikbaar op Hoedspruit. Heelwat interessante bestemmings en aktiwiteite in die omgewing. Die spa, gholfbaan, en eetplekke almal 'n besoek werd.
Marthie H. - 4th April 2019
staying in Tzaneen, Vallei van die Olifante
'n Mooi area.
Jan G. - 3rd April 2019
staying in Hoedspruit, Vallei van die Olifante
Ek is vir die eerste keer in my lewe hier en is baie beïndruk deur vriendelike mense en diens.
Hannelie B. - 27th March 2019
staying in Hoedspruit, Vallei van die Olifante
Lieflike klein dorpie waar jy al die nodige kan doen.
Shani K. - 27th March 2019
staying in Hoedspruit, Vallei van die Olifante
Friendly little town, central area for day trips.
Danie P. - 25th March 2019
staying in Tzaneen, Vallei van die Olifante
Magoebaskloof wonderlike plekke om te besoek.
Minette M. - 25th March 2019
staying in Hoedspruit, Vallei van die Olifante
Hoedspruit as 'n basis vir omliggende attraksies is goed, maar bied nie self genoeg om 'n mens besig te hou nie.
Sandrea A. - 21st March 2019
staying in George's Vallei, Vallei van die Olifante
Pragtig.
Caschandra J. - 19th March 2019
staying in Hoedspruit, Vallei van die Olifante
Hoedspruit het baie oulike winkels, die wildtuin se hek is baie naby en ek sal definitief Moholoholo aanbeveel
Nick O. - 17th March 2019
staying in Tzaneen, Vallei van die Olifante
Vreeslik baie mooi en vriendelike mense.
Tjeerd D. - 12th March 2019
staying in Phalaborwa, Vallei van die Olifante
Die dorp self is nou seker nie eintlik 'n toeriste attraksie tensy jy belangstel in oopgroef myne. Maar met Kruger om die draai 'n ideale oornagplek.
Manfred H. - 11th March 2019
staying in Tzaneen, Vallei van die Olifante
Groot en pragtige plek.
Ceejee P. - 4th March 2019
staying in Hoedspruit, Vallei van die Olifante
Langer besigheidsure by veral kleiner restaurante!
Mariet S. - 4th March 2019
staying in Hoedspruit, Vallei van die Olifante
Dis 'n pragtige dorp met die mooiste natuurskoon!
Obert L. - 25th February 2019
staying in Hoedspruit, Vallei van die Olifante
Great place to be.
Joseph N. - 18th February 2019
staying in Phalaborwa, Vallei van die Olifante
Ideaal om Krugerpark te bezoeken.
Estian V. - 15th February 2019
staying in Phalaborwa, Vallei van die Olifante
Lekker mango's en gin.
Elizma R. - 13th February 2019
staying in Tzaneen, Vallei van die Olifante
Tzaneen is baie mooi en die mense is vriendelik. Ons het by Caffe Villa in Haenertsburg gaan eet en dit was voortreflik.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za