Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Van Reenens Pass

4.3 / 5  
volgens 83 resensies
Lees regte resensies van Van Reenens Pass van 83 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Reenens Pass besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Van Reenens Pass.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Reenens Pass akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Reenens Pass Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Reenens Pass Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Van Reenens Pass

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Dumbe Cottages is op Retiefpas, die pas waarmee die Voortrekkers Natal binnegekom het, geleë. Die kothuise bied intieme en luukse verblyf met ongeëwenaarde uitsigte op die majestueuse berge en is die ideale verbly...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Harrismith, Drakensberge

La La Nathi Country Guest House is lekker sentraal tussen Durban, Johannesburg en Bloemfontein, langs die N3 naby die historiese dorpie Harrismith. Dié gastehuis is ideaal vir gesinne van regoor die land wat by die...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal

Swartkop Cottage is op 'n aktiewe plaas aan die oewer van die Tugelarivier geleë. Die kothuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n kombuisarea. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in di...

Vanaf
R2 258
per nag (plek vir 4)
Lodge in Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal

Ervaar 'n ongeëwenaarde wegbreek by SpionKop Lodge wat teen die agtergrond van die majestueuse Drakensberge op die KwaZulu-Natal se oorlogsveld-roete. Ontspan by die swembad. Geleë op 'n uitgebreide 700 hektaar w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ladysmith, Resevoir Hill

Bokmakierie Country Lodge is in 'n rustige omgewing op die randjie van Ladysmith geleë en het 'n uitsig oor die gholfbaan, ongerepte natuur en 'n groot verskeidenheid wild. Die Country Club Gholfbaan skep 'n salige...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladysmith, Resevoir Hill

Hierdie luukse, plattelandse grasdak-instansie bied B&B-verblyf met aandete op versoek van Maandae tot Vrydae. Die lodge het 'n gesinsvriendelike atmosfeer met pragtige uitsigte op die berge en oor Ladysmith vanaf d...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ladysmith, KwaZulu-Natal

Aller Park is op 'n beesplaas net buite Ladysmith in KwaZulu-Natal geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op pad is na hul bestemming. Die verblyf beskik oor 4 volledig toegerus...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bergville, KwaZulu-Natal

Sandford Park Country Hotel bied B&B-verblyf 4 km vanaf Bergville. Dié historiese hotel dateer uit 1850 toe dit 'n waenhuis was wat kos en skuiling aan pioniers gebied het wat 'n pad tussen KwaZulu-Natal en die Tra...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kings Hill, Harrismith

Greensleeves Guest House is sentraal geleë tussen Johannesburg, Durban en Bloemfontein so dit is ideaal vir sakereisigers, toeriste en gesinne. Dié gastehuis het 3 verskillende eenhede. Elke kamer is ruim en het ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 680
per nag, vir 2 mense
Lodge in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Drakensberg Mountain Retreat is 'n verruklike bestemming in die noordelike Drakensberge net 20 km anderkant die Sterkfonteindam. Hierdie oord is op 'n randjie geleë wat oor die Drakensberge en die Malutiberge uitky...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]