Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Van Reenens Pass

4.3 / 5  
volgens 83 resensies
Lees regte resensies van Van Reenens Pass van 83 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Reenens Pass besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Van Reenens Pass.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Reenens Pass akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Reenens Pass Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Reenens Pass Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Van Reenens Pass

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Harrismith, Drakensberge

Rheola's Guest Cottage lê in 'n stil, veilige woonbuurt in Harrismith in die voorheuwels van die Platberg en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Verblyf is beskikbaar in 'n gastekamer wat vas is aan die hoofh...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Harrismith, Drakensberge

Platberg Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n ruim kothuis op ’n woonerf in Harrismith. Die dorp Harrismith is langs die Wilgerivier op die N3 en is bekend vir besienswaardighede soos die Harrismith-sta...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladysmith, Egerton

Farquhar Lodge is in Sentraal Ladysmith, in 'n pragtige woudagtige tuin geleë. Die lodge bied maklike toegang tot die oorlogslagvelde, die Drankensberge en die Groot 5 by die Nambiti Wildreservaat. Akkommodasie i...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Harrismith, Drakensberge

Ibis Self-Catering Accommodation is halfpad tussen Gauteng en die Natalse kus geleë en is die ideale oornagverblyf vir sakelui, reisigers, toeriste en 'n gesin van 4. Ibis1 het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Harrismith, Drakensberge

Peony Nest is 'n gerieflike selfsorgeenheid vir 2 in Harrismith. Die woonstel is apart van die hoofhuis en het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ladysmith, Egerton

Memra Guest House is in 'n veilige woonbuurt in Ladysmith geleë. Hierdie gastehuis is ideaal vir sake- en vakansiereisigers en word hoog aanbeveel deur die AA. Ons het 6 gerieflike kamers met en suite-badkamers. ...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ladysmith, Battlefields

Donga La Boutique Hotel is 'n boetiekhotel in die hartjie van Ladismith in KwaZulu-Natal. Dié boetiekhotel spog met pasgemaakte afwerkings met gedempte kleure wat wat 'n kalm, geordende en ontspanne gevoel skep. D...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Ladysmith, Egerton

Convent Hill Lodge bied B&B-verblyf en is in Ladysmith in KwaZulu-Natal geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se gejaag af. Die akkommodasie by Convent Hill Lodge bes...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Harrismith, Drakensberge

Kom geniet 'n oase van rus en plattelandse gasvryheid in die pragtige Harrismith, halfpad tussen Johannesburg en Durban op die N3. The Lavender Room is in 'n ou Kaaps-Hollandse huis, omring deur 'n pragtige tuin. Hi...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Harrismith, Drakensberge

Oppi Hoek bied gerieflike verblyf in die dorp Harrismith in die Vrystaat. Die dorp dien as wegbreek na die Drakensberge en is 'n gewilde plek vir gaste om hul batterye te herlaai. Verblyf word op die eienaar se eie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]