Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Van Riebeeck Park

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Van Riebeeck Park van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Riebeeck Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Van Riebeeck Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Riebeeck Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Riebeeck Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Riebeeck Park Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Van Riebeeck Park

Savolonte bied gastekamer-verblyf in die rustige woonbuurt, Van Riebeeckpark. Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers met slaapplek vir 2 volwassenes in elk. Elke kamer is individueel versier en gemeubileer en het ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeck Park

A Bientot is 'n selfsorg-eenheid vir 2 gaste in 'n stil buurt in Kempton Park. Die woonstel is gerieflik gemeubileer en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Die eenheid he...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeck Park

U-lala bied gehalte-verblyf in Van Riebeeck Park, 'n stil voorstad van Kemptonpark. Dis naby talle winkelsentrums, en Emperor’s Palace met teaters en restaurante. Dis ook naby die besigste lughawe in Afrika, O.R. ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Van Riebeeck Park

African Rose Guest House is in 'n stil buurt van Kempton Park binne 'n sekuriteitskompleks geleë. Dit is naby die lughawe en die ideale basis vanwaar jy Suid-Afrika kan verken. Die gastehuis bied 3 selfsorg-eenhed...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Van Riebeeck Park

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 000
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Kemptonpark, Johannesburg

Stegmann Accommodation is 'n selfsorghuis in die stil Terenure-buurt in Kemptonpark. Die huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis wat goed toegerus is en verskeie leefare...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Allen Grove, Kemptonpark

Allen Grove Self-Catering is in Kemptonpark in Johannesburg geleë en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers en diegene wat op soek is na lekker oornagverblyf. Dit is 'n selfsorg-gastehuis. Die huis is slegs 10 minu...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R455
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kemptonpark, Gauteng

African Tribes is 'n luukse lodge wat uitblink in gasvryheid. Die lodge is net 10 minute van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Dit is die ideale blyplek vir sake- en vakansiereisigers. Dié lodge is lekker sentr...

Vanaf
R726
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kemptonpark, Gauteng

Aroma Africa 2-ster-gastehuis in die stil woonbuurt, Edleen, in Kempton Park geleë. Edleen is 'n huislike en rustige woonbuurt, waar jy kan reken op 'n heerlike nagrus. Aroma Africa Gastehuis is 'n 15 minute-motorr...

SPAAR 40%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R570
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Birch Acres, Gauteng

All over Africa Gastehuis is 'n luukse grasdak-gastehuis in die stil woonbuurt Kempton Park en bied verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis bied 'n gratis optel- en aflaaidiens vanaf O.R. Tambo L...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Allen Grove, Gauteng

Boomerang Bed & Breakfast is 'n splinternuwe B&B-instansie met 5 en suite-slaapkamers! Ons is 10 minute weg van die lughawe en net 5 minute se stap van die plaaslike winkels en restaurante af. Die Gautrein-bushalte...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Van Riebeeck Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za