Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Van Riebeeck Park

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Van Riebeeck Park van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Riebeeck Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Van Riebeeck Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Riebeeck Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Riebeeck Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Riebeeck Park Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Van Riebeeck Park

De Bergen is 'n bekoorlike B&B in Worcester. Die huis bied lieflike uitsigte oor die Hexrivier-bergreeks en dit is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede. Die verblyf bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapk...

15% af Aanbod!
VanafR600
R510
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Van Riebeeck Park

Jubilate Deo is 'n woonstel in Worcester met slaapplek vir 2 gaste. Dit is ideaal vir gaste wat plaaslike skole of hospitale in die omgewing besoek. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-bad...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeck Park

Eagle's Crest is in die welbekende Fairway Heights-area in Worcester geleë. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Daar is 2 kamers wat elk 'n privaat ingang het en slaapplek ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Van Riebeeck Park

Mastersview B&B het 'n skouspelagtige uitsig en is op die Worcester Gholfbaan, binne stapafstand van die klubhuis geleë. Daar is 2 gerieflike kamers met en suite-badkamers met storte: 1 kamer het slaapplek vir 2 en...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Van Riebeeck Park

19th Hole Golf Villa is in die Breederiviervallei geleë en word omring deur majestueuse berge, ongelooflike uitsigte en 'n pragtige natuurlike omgewing. Gaste is mal oor die luukse styl en skoonheid wat hier te vin...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Van Riebeeck Park

Suné's Self Catering is in die stil, rustige area van Panorama naby Karoo Gardens, restaurant en gholfbaan. Die akkommodasie bestaan uit 2 smaakvol versierde selfsorg-eenhede wat elk langs mekaar geleë is. Akkommo...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Van Riebeeck Park

Mijnzorg bied gerieflike selfsorgverblyf vir 4 gaste in Worcester. Die verblyf bestaan uit 2 slaapkamers en beddegoed, handdoeke en olieverwarmers word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Van Riebeeck Park

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fairy Glen, Kaapse Roete 62

Bergsig Inn is in die rustige voorstad van Worcester, Fairy Glen, geleë en is die ideale plek vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié oopplan-woonstel is in die tuin op dieselfde perseel as die hoofhuis en besk...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Worcester, Kaapse Roete 62

Ansandre is in Worcester en bied gehalteverblyf wat ideaal geleë is vir sakereisigers en gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie trouvenues, wynplase en hoofweë. Die huis is ook naby verskeie wink...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Worcester, Kaapse Roete 62

Overmeer is in Worcester in die Breederiviervallei geleë. Mountain Mill-winkelsentrum en Worcesterdam is loopafstand vanaf die eenheid. Die verblyf bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging, 1 badkamer, 'n leefa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]