Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Van Riebeeckstrand

4.5 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Van Riebeeckstrand van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Riebeeckstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Van Riebeeckstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Riebeeckstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Riebeeckstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Riebeeckstrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Ralph's Place is 'n gastekamer in 'n eienaar se huis op die strandfront in Van Riebeeckstrand, net 'n entjie vanaf Melkbosstrand. Dit is 'n ideale wegbreekplek vir gaste om te ontspan, stap op die strand, vlieërpla...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

The Palms is 'n selfsorgwoonstel net 40 m van die strand af in die kusgebied Van Riebeeckstrand langs Melkbosstrand. Dié oopplan-woonstel het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie het 'n y...

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Eagle Villa Private Beachfront House is 'n ruim selfsorghuis vir 9 gaste in Van Riebeeckstrand en bied maklike toegang tot die strand. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers met badkamers wat gedeel word...

Vanaf
R2 502
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Hierdie pragtige huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en is in 'n stil doodloopstraat in die idilliese Van Riebeeckstrand geleë. Dis onlangs opgeknap om by ons buitelug-leefstyl te pas. Daar is oorgenoeg stoorplek v...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

38 Seagull is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat, aparte ingang in die eienaar se huis in Melkbosstrand. Die eenheid is ideaal vir 2 gaste of 'n individu wat op soek is na 'n gerieflike oorstopplek, naby die strand ...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Melkbos Ocean View is 'n selfsorgwoonstel met 'n asemrowende see-uitsig naby die strand in Melkbos. Die eenheid is op die boonste verdieping van 'n kompleks en bied privaatheid vir vakansiegangers. Dit beskik oor 2...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Seagull's Nest is in Melkbosstrand geleë en bied gerieflike verblyf aan 7 gaste. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Linne en handdoeke word gerieflikheidshalwe voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n k...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Van Riebeeckstrand

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Sunsets at 10 on Strand is 'n bekoorlike, maar tog rustieke huis aan die seekant van Melkbosstrand. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stadgedruis. Dié huis bied asemrowende ...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Duynefontein, Wes-Kaap

Die Plaashuis by die see en Melkboksie en is op 'n groot erf in Duynefontein, Melkbosstrand. Akkommodasie word gebied in 2 selfsorg-eenhede namens die Plaashuis en Melkboksie. Die Plaashuis het 6 slaapkamers wat 2...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Dié villa op die strand met asemrowende uitsigte oor die oseaan, Tafelberg en Robbeneiland, bied die oordeelkundige reisiger al die luukshede, warm gasvryheid en persoonlike diens in 'n privaat omgewing. Ontspan n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za