Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Van Zylsrus

4.5 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Van Zylsrus van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Zylsrus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Van Zylsrus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Zylsrus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Zylsrus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Zylsrus Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Van Zylsrus

Vanzylsrus Hotel is 'n boetiekhotel, sentraal geleë vir reisigers wat na Johannesburg, die Kgalagadi Natuurreservaat en Botswana wil toer. Vanzylsrus is in op die wal van die droë Kurumanrivier in die Kalahari ge...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Van Zylsrus

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kalahari, Kgalagadi-streek

Tevrede Lekkerus is slegs 10 km buite Van Zylsrus aan die oewer van die droë Kurumanrivier in die Kalahari geleë. Daar is verblyf in 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het ’n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-b...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Van Zylsrus

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Benede, Kalahari

Sauer Guest House is in die hartjie van die Kalahari en bied rustige verblyf op 'n wildplaas. Die gasvryheid is verwelkomend en die uitsigte oor die rooi duine sorg vir 'n goeie wegbreek uit die stad uit. Sauer Gu...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Van Zylsrus

Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kalahari, Kgalagadi-streek

Cumming Gasteplaas is 180 km van Kuruman in die Kalahari geleë. Dit is ook 50 km van die McCarthy's Rest-grenspos na Botswana af. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat geskik is vir 2-9 gaste. Die eenhede deel a...

Vanaf
R909
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Santoy, Kalahari

Mecca Guest House is op 'n pragtige plaas,13 km buite Black Rock in Santoy, in die hartjie van die Kalahari-streek in die Noord-Kaap geleë. Die oorspronklike plaashuis is opgeknap om gerieflike verblyf vir sakereis...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kgalagadi-streek, Noord-Kaap

Kom ervaar die bekoring van die ongerepte Kalahari, die stilte, die naggeluide, die sonsopkoms en sonsondergang en die sterre! Net 20 minute se ry van die Botswana-grens af. Gastehuis Daar is 'n goed toegeruste gas...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Benede, Kgalagadi-streek

Drumsheugh Farmstead and Cattle Farm is in die hartjie van die Groen Kalahari. Hier kan gaste in 'n privaat area op 'n werkende plaas 60 km oos van Askham ontspan. Drumsheugh is op die R31 op pad na Van Zylsrus wat ...

Vanaf
R4 800
per nag, vir 16 mense
Selfsorg in Kgalagadi-streek, Noord-Kaap

Kameeldoring Safaris - Kalahari is op ‘n wildsplaas, 9 km vanaf McCarthy’s Rest-grenspos, geleë. Die selfsorgplaashuis het 5 slaapkamers met en suite-badkamers en het slaapplek vir 16 gaste. Elke kamer beskik ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Benede, Kalahari

Winton Gasteplaas bied 'n plaasstyl-toevlugsoord op 'n bekoorlike plaas een uur se ry vanaf Kathu. Dis die ideale verblyf vir gesinne of groepe wat op soek is na 'n wegbreek uit die besige stad. Dié gastehuis besk...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 5 mense
Wildsplaas in Kalahari, Noord-Kaap

Moffat Game Farm is in die hartjie van Gamagara sowat 37 km vanaf Deben, 67 km vanaf Kathu en 75 km vanaf Kuruman. Die wildsplaas bied slaapplek aan 5 gaste in 'n karavaan en 'n houtchalet. Die chalet het 2 enkelbe...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]