Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Wildsplase (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Vanrhynsdorp

4 / 5  
volgens 237 resensies
Lees regte resensies van Vanrhynsdorp van 237 geverifieerde gaste.
Indien jy Vanrhynsdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vanrhynsdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vanrhynsdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vanrhynsdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vanrhynsdorp Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Vanrhynsdorp

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noord-Kaap

Toekoms Farm Self-catering Accommodation is op 'n werkende skaapplaas sowat 32 km Suid van Calvinia geleë. Die huis is ideaal vir 'n groot groep vriende of familie wat na die Augrabies-waterval of selfs die Kgalaga...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Alpha Excelsior Guest Farm bied selfsorg- en karavaanverblyf op 'n plaas aan die rand van die Cederberg Wildernisarea in die hartjie van die Rocklands-vallei bied. Die area is net oorkant die Pakhuispas in 'n afgel...

Vanaf
R1 720
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Cederberg Kliphuis - Cedar Rouge is een van 3 selfsorg-chalets van klip wat in die verre noordelike deel van die Cederberg Reservaat op die Pakhuyspas, sowat 20 km buite Clanwilliam geleë is. Dit is op die blommero...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

De Pakhuys skuil in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die historiese dorpie Wuppertal. Dié plaas behoort aan die Kruger- en Botha-families en bied gehalteverblyf die avonturie...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Cederberg Bunkhouse bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte stal op 'n rooibosplaas wat aan die Cederberg Bergreservaat grens. Hierdie reservaat is wêreldbekend vir sy vryrotsklim-geleenthede, oftewel 'bouldering'...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clanwilliam, Weskus

Graafwater Hotel is langs die R364 in 'n klein dorpie Graafwater, tussen Lambertsbaai en Clanwilliam, geleë. Verblyf by Graafwater Hotel beskik oor 2 opsies. Dié kamers is elkeen uniek ingerig en het of 'n dubbel...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Die Kliphuis is op 'n sitrusplaas net 5 km van Clanwilliam af en bied selfsorgverblyf aan 6 gaste. Hierdie ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Lilybet bied selfsorg-suites in die prentjiemooi dorpie, Clanwilliam. Die huis is na aan die Bushmans Kloof Wilderness Reserve and Wellness Retreat, die Ramskop Natuurreservaat, Rooibostee Huis, die Clanwilliamdam, ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Mad Mongoose bied gerieflike, vars selfsorg-verblyf in 2 gemeubileerde eenhede in 'n stil woonbuurt, net 500 m van Clanwilliam en 2 km van Clanwilliam-dam af. Daar is 2 eenhede met lugversorging en aparte ingange ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Citrus-Inn is in Clanwilliam, omtrent 200 kilometer noord van Kaapstad, in die Olifantsriviervallei van die Wes-Kaap geleë. Clanwilliam is een van die oudste dorpe in Suid-Afrika. Verblyf is beskikbaar in 1 en sui...

Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clanwilliam, Sederberg

Blommenberg Guest House bied B&B- en selfsorg-verblyf in Clanwilliam in die noordelike Sederberg. Dié gastehuis is in die Goue Vallei van die OIifantsrivier en die Atlantiese oseaan us net 60 km wes en die Sederber...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Bergsig 2A is in 'n stil buurt van Clanwilliam, 'n dorpie wat skuil aan die voet van die Sederbergreeks, geleë. Dié dorp is aan die oewer van die Olifantsrivier en bekend vir sy kultivar van rooibostee, asook die ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Heidi's Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in Clanwilliam, wat bekend is vir rooibostee, die pragtige Sederberge en die Clanwilliamdam. Hierdie lieflike selfsorg-eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en be...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Haus Muller het bied selfsorgverblyf in Clanwilliam, 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Cederberge. Die dorpie is bekend vir sy rooibosteeplantasies en die Clanwilliamdam wat ideaal is vir verskeie watersport...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clanwilliam, Sederberg

Clanwilliam Accommodation is in Clanwilliam se hoofstraat geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Daisy Cottage is 'n lieflike grasdak-kothuis in Clanwilliam. Dit is gerieflik geleë en stapafstand van die middedorp en eetplekke af. Die kothuis is goed toegerus en bied slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n lieflik...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clanwilliam, Sederberg

Die Clanwilliam Hotel is in die Olifantsriviervallei versteek en bied gerieflike akkommodasie in 'n afgeleë omgewing net 2 ure se ry van Kaapstad af. Die hotel verwelkom gaste met egte plattelandse gasvryheid Die...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Clanwilliam, Sederberg

Clan Court is 'n bekoorlik gastehuis in die oulike dorpie Clanwilliam teen die voet van die Sederberge. Die huis is sentraal naby restaurante, winkelsentrums en die sakedistrik geleë. Die gastehuis bied slaapplek ...

20% af Aanbod!
VanafR1 100
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Klein Boschkloof is 'n luisterryke groen oase op 'n werkende plaas, omring deur die Noordelike Cederberg. Dis in die ongerepte Boskloofvallei, wat aan die Cederberg Wildernisgebied grens, geleë en is slegs 9 km van...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clanwilliam, Sederberg

The Rectory Guesthouse dateer uit 1850 en skuil in die skilderagtige dorpie Clanwilliam. Dié grasdak-gastehuis loop oor van karakter en bekoorlikheid en dit is ook 'n nasionale monument. Elke stylvolle gastekamer ...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 5 - Wys 81 tot 61

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za