Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
Lodges (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Vanrhynsdorp

4 / 5  
volgens 166 resensies
Lees regte resensies van Vanrhynsdorp van 166 geverifieerde gaste.
Indien jy Vanrhynsdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vanrhynsdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vanrhynsdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vanrhynsdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vanrhynsdorp Akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanrhynsdorp

Botuin bied selfsorg-akkommodasie in kothuise op 'n olyfplaas van 5 hektaar aan die buitewyke van Vanrhynsdorp aan die voet van die Maskamberge. Die Troe-Troe-rivier loop deur die perseel. Dit is gewoonlik droog, ma...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanrhynsdorp

Maskam Gasteplaas is 6 km vanaf die N7 op die roete tussen die Kaap en Namibië geleë en is net 10 km vanaf Vanrhynsdorp. Dit is die ideale plek vir reisigers op die N7-hoofroete, sakelui in die gebied, toeriste om...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanrhynsdorp

Die Ou Pastorie is in Vanrhynsdorp geleë en bied verskeie eenhede aan gaste. Gaste kan 1 van die 2 huise bespreek. Mission Olive het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Twee van die kamers het konin...

Vanaf
R180
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanrhynsdorp

Lankverwacht Guestfarm & Campsite bied gasteverblyf en kampeerplek op 'n 800 ha-plaas 20 km van Vanrhynsdorp af. Die plaas is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek uit die stad. Verblyf by Lankver...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vanrhynsdorp

Die Rooi Granaat is 'n gerieflike eenheid in Vanrhynsdorp. Dit is die ideale oornagplekkie tydens die blommeseisoen. Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vanrhynsdorp

Clear Water Oasis is 'n familieplaas wat lekker naby Vanrhynsdorp, langs die R27, onderweg na Namibië en Kaapstad geleë is. Die plaas is in 'n rustige area geleë en is 'n goeie plek om te bly as jy Namakwaland en...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vanrhynsdorp

Lombards Guest House bied selfsorg-eenhede en is in Vanrhynsdorp in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af in die Namakwaland-streek. Akkommod...

35% af Aanbod!
VanafR650
R423
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge is in Vanrhynsdorp in die hartjie van Namakwaland geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit Gifbergpas, die Kaapse Blommeroete, die Kokerboom Vetplantkwekery, die Ou Tronk Kwekery en die Knersvl...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vanrhynsdorp

In Vanrhynsdorp, 'n rustige plattelandse dorpie, staan die Van Rhyn Guest House wat tradisionele Weskus-gasvryheid en -diens lewer. Dis die ideale plek om 'n paar dae te bly en die omliggende area te verken. Die ryk...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vanrhynsdorp

Letsatsi Lodge is geleë in Vanrhynsdorp en is die ideale oornagplek vir diegene wat reis tussen Kaapstad, Namibië, Springbok en Upington op die N7. Die lodge bestaan uit 33 selfsorg-chalets wat elk slaapplek het ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za