Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Vanwyksdorp

4.5 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Vanwyksdorp van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Vanwyksdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vanwyksdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vanwyksdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vanwyksdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vanwyksdorp Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Vanwyksdorp

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Riversdal, Tuinroete

Meurant Self-Catering Family Cottages bied gaste-verblyf aan die buitewyke van Riversdale. Die perseel is ideaal geleë naby die dorp se geriewe en die N2. Verblyf word in 4 losstaande kothuise met slaapplek vir 2 ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riversdal, Tuinroete

Fynbos Guest House is in Riversdale geleë. Die gastehuis is bekend vir sy gasvryheid en uitstekende kos, veral vir die volledige Engelse ontbyt wat by die tariewe ingesluit is. Laat ons toe om jou verblyf in die ui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Riversdal, Tuinroete

Industrial Style Home is in Riversdal, 'n dorpie op die N2 tussen Kaapstad en George op die Agulhas Coastal Plan aan die suidelike Wes-Kaap. Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkam...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Riversdal, Tuinroete

Eden Self Catering is in Riversdal geleë en bied gehalteverblyf wat as 'n volledige gesinseenheid of as aparte kamers bespreek kan word. Dit is naby verskeie skole, winkels en restaurante. Die eenheid beskik oor 3...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Riversdal, Tuinroete

Just 1 More bied selfsorgverblyf in 2 gaste-eenhede om van te kies - 'n tuinkothuis met 2 slaapkamers en 'n ateljee. Die kothuis beskik oor 2 dubbelkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n gemaklike sitkamer met 'n pla...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Sangwe is in die Touwsberg Privaat Natuur- en Wildreservaat tussen Barrydale en Ladismith op die R62 geleë. Dit is sowat 3 uur buite Kaapstad. Die akkommodasie is ideaal vir 'n gesin wat wil wegbreek uit die stad s...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Riversdal, Tuinroete

Journey Guest House is gerieflik geleë oorkant die Old Jail Coffee House in Riversdal. Dis langs die middedorp en dis gerieflik geleë naby skole en die sakekern. Dit word deur die eienaar bestuur met persoonlike a...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Bobbejaankrans bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike kothuis in die Klein-Karoo. Die kothuis is op 'n heuwel in 'n privaat wild- en natuurreservaat en bied 'n uitsig oor die vlaktes waar gaste diere soos ka...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Riversdal, Tuinroete

Central Boutique Hotel is in Riversdale net 1 km van die N2 af geleë. Hierdie plattelandse hotel het 'n pragtige teetuin, restaurant, deli en dameskroeg (met DStv-kanale). Die hotel het 12 en suite-kamers. Die kla...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR250
R188
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Seweweekspoort, Great Karoo

Op-die-Plaas Kamp is op 'n pragtige werkende plaas, Sandrivier, geleë. Dit is omring deur die Klein Swartberg aan die een kant en die Elandsberg aan die ander kant. Ons plaas is sowat 8 km vanaf die pragtige welbek...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R420
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Seweweekspoort, Great Karoo

Seweweekspoort Akkommodasie is amper direk oorkant die afdraai na Amalienstein geleë, 'n pad wat na die Klein Swartberg na Seweweekspoort lei. Verblyf word aangebied in 2 selfsorgkothuise. Dié kothuise kan tussen...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Oord in Riversdal, Tuinroete

Dibiki Holiday Resort Riversdal is in die besige dorpie, Riversdal, langs die N2 tussen Kaapstad en George. Hier hou die bekende Sleeping Beauty-bergpiek, 'n deel van die Langeberge, wag oor die vallei en sy inwoner...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riversdal, Tuinroete

Rusticana Guest House lê aan die voet van die Slapende Skoonheid-berg in Riversdal, tussen Swellendam en Mosselbaai. Dié gastehuis het 3 kamersoorte en elke keurige kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed of...

Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Klein-Karoo, Karoo

Amber Lagoon is 'n rugsakreisiger se droom in die hartjie van die Klein-Karoo langs die Swartberge en die Gamka Natuurreservaat (naby aan Roete 62, tussen Oudtshoorn en Calitzdorp). Dit is omring deur volstruisplase...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riversdal, Tuinroete

Ervaar tradisionele plattelandse gasvryheid op sy beste! Bederf jouself met ons goed-ingerigte kamers op die eerste vloer van die elegante meenthuis, of bly in een van ons ruim selfsorg-tuinwoonstelle waar die aand...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seweweekspoort, Great Karoo

Zandrivier Farm Self-catering Accommodation is in die hartjie van die Karoo, 65 km vanaf Laingsburg, geleë en is maklik toeganklik van die N1 en R62 af. Zandrivier is by die Wes-Kaap se hoogste piek en lieflikste p...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Great Karoo

Boplaas Cottages is in die afgeleë Gamkaskloof, wat soms Die Hel genoem word. Verblyf is beskikbaar in 2 'Kloovers'-kothuise wat versigtig opgeknap is om hul bekoring en egtheid te behou. Vaal Johannes is ’n ee...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

TEENdieBERG is op 'n plaas aan die voet van die Langeberg-reeks, tussen Heidelberg en Riversdal. Die plaas verskaf wol, skaap- en beesvleis, wintergraan en blomme aan die mark. Die 900 ha-plaas word omring deur 'n u...

15% af Aanbod!
VanafR750
R638
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Platkop-Veldhuisie is op 'n plaas net 10 km vanaf die sonderlinge dorpie, Riversdale, geleë. Dié sonkrag-plaashuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is met 'n dubbelbed ingerig. Die tw...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Calitzdorp, Kaap Karoo

Rietfontein Ostrich Palace bied B&B-akkommodasie op die oudste produserende volstruisplaas in die Kaap. Die volstruispaleis dateer uit die vroeë 1900's toe volstruisvere die modewêreld oorheers het. Die plaas staa...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 5 - Wys 81 tot 50

Welkom by die a-Vanwyksdorp akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za