Resensies van Vanwyksdorp

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vanwyksdorp bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.36 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
Bonita C. - 8th July 2019
staying in Vanwyksdorp
'n Besoek aan Spekboom-restaurant and Vanwyksdorp Mall is 'n moet!
Paul D. - 17th July 2018
staying in Vanwyksdorp
'n Plek waar jy weer net kan wéés, rustig en in eenvoud, met baie gasvrye inwoners!
Govindraj R. - 24th January 2018
staying in Vanwyksdorp
A must- visit town off the beaten track. The people are just as friendly and caring. Lunch too was a good experience. Could have stayed for a week if possible. There are olive trees, pomagranite orchard, sheep and the fully fitted woodwork facility with a real medical doctor and carpenter.
Mimi S. - 10th January 2018
staying in Vanwyksdorp
Dit sal seker 'n goeie idee wees om langer oor te bly om met inwoners kontak te maak en uit te vind hoekom mense hul daar vestig! Ek vermoed elkeen het 'n storie!
Jackie G. - 8th January 2018
staying in Vanwyksdorp
As jy stilte, rus en vrede benodig vir siel is Vanwyksdorp die plek.
Gerhard C. - 26th July 2017
staying in Vanwyksdorp
.
Ads B. - 17th July 2017
staying in Vanwyksdorp
Baie interessant en die moeite werd, al is dit net om die stilte te beleef.
Robert S. - 10th July 2017
staying in Vanwyksdorp
Interessante plek. Baie mooi omgewing - die bergpasse en landskap is van die beste in Suid Afrika.
Jan B. - 4th September 2016
staying in Vanwyksdorp
Baie ou huise wat omskep kan word in verblyf.
Gerhard C. - 31st March 2016
staying in Vanwyksdorp
As jy rus en vrede soek, is Vanwyksdorp jou nuwe reisbestemming.
Engela V. - 1st October 2015
staying in Vanwyksdorp
Dit is besonders dat mens in die aande die gesing van die kerkgangers hoor en nie die geraas van voertuie nie. Dit is ook baie gerusstellend dat die misdaadsyfer daar bykans nie bestaan nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]