Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Ventersburg

3.6 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Ventersburg van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Ventersburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ventersburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ventersburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ventersburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ventersburg Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Hennenman, Ventersburg

Sunrise B&B is geleë in die Vrystaatse dorpie Hennenman, net 20 minute se ry vanaf Welkom. Ons bied skoon en gerieflike verblyf vir oornag-, langtermyn- of permanente-gaste. Die bekoorlike B&B bied die perfekte bly...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ventersburg

At Home Guesthouse het gastekamers en is in Ventersburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Ons akkommodasie by At Home Guesthouse bestaan uit 3...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ventersburg

Mossienes @ Hayfield is 'n droom wat bewaarheid is vir jou gasheer, Dinkie, én vir enige gas wat 'n ontspanne plaaswegbreek smag. Ons bied 'n stylvolle, opgeknapte plaasstoor, wat omskep is in drie selfsorg kamers...

10% af Aanbod!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ventersburg

Die Gewel Self-catering Guest House bied luukse selfsorgverblyf in Ventersburg wat nuut opgeknap is. Dié gastehuis is gerieflik geleë, net 1 km vanaf die N1-tolpad tussen Johannesburg en Bloemfontein. Ons is minde...

Vanaf
R395
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ventersburg

Third Rock Gastehuis is 'n kenmerkende woning wat uit die Anglo-Boereoorlog dateer. Dit is in die hartjie van Ventersburg geleë op 'n stuk grond van ongeveer 'n halwe hektaar. Ventersburg is 'n klein dorpie ongevee...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennenman, Ventersburg

Die Ou Wingerdstok is in Hennenman, sowat 30 km vanaf Welkom geleë. Verblyf word in 6 en suite-kamers en ‘n basiese selfsorgwoonstel gebied. Elke kamer het ‘n yskassie, TV, mikrogolf en tee- en koffiemaakger...

Vanaf
R150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ventersburg

Bundu Camp is 'n selfsorg-vakansieoord wat sowat 16 km buite Ventersburg en naby die N1-hoofweg, geleë is. Die oord bied gerieflike verblyf vir gesinne op soek na 'n opwindende vakansiebestemming. Verblyf word in...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
B&B in Ventersburg

Andries en Amanda se Kuierhuis Gasteplaas (3-ster), is naby Ventersburg in die Vrystaat geleë, ongeveer 150 km vanaf Bloemfontein, en 200 km vanaf Johannesburg. Hierdie wegbreek-plaasverblyf is waar tradisionele pl...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennenman, Ventersburg

Home Sweet Home Guesthouse is in Hennenman in die Vrystaat se Goldfields-omgewing, oos van Welkom. Ons bied gesellige verblyf in 'n rustige omgewing. Die Kamer 1 & 2 in die gastehuis is oopplan met 'n en suite-badk...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennenman, Ventersburg

Gallery Guest House is in die dorpie Henneman geleë, net 30 km van Welkom af. Verblyf word aangebied in 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie, 'n sla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Ventersburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Vrystaat blad indien jy na meer Vrystaat akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za