Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Venterstad

3.8 / 5  
volgens 49 resensies
Lees regte resensies van Venterstad van 49 geverifieerde gaste.
Indien jy Venterstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Venterstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Venterstad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Venterstad Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Venterstad Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Venterstad

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Bethulie Manor is in Bethulie, 'n dorpie in die suidelike Vrystaat, tussen die Vrystaatse koppies geleë. Die dorp is naby Suid-Afrika se grootste dam, die ikoniese Gariepdam. Dit bied oneindige natuurskoon, 'n ryk ...

Vanaf
R150
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Bethulie, Vrystaat

De Oude Schuur Kampeerterrein is in Bethulie in die Vrystaat geleë en bied verskeie verblyf-opsies. Gaste kan 1 van die kampplekke of die knus woonstel bespreek. Dié eenhede deel die gemeenskaplike ablusiegeriewe...

Vanaf
R2 160
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Ou Vellies Sleap-Inn is in Bethulie geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gemeubileerde selfsorghuis met 4 slaapkamers. Aangesien die huis as 'n eenheid verhuur word, is dit ideaal vir gesinne wat onder een dak w...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Lushof Lodge bied gasteverblyf met etes of op 'n selfsorgbasis en is op 'n plaas ongeveer 55 km van Colesberg af. Die plaas is die ideale basis om die Gariepdam, wat 23 km ver is, te besoek. Verblyf is beskikbaar ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Selah Guest Cottage is 'n selfsorgkothuis op die gasheer se perseel in die geskiedkundige dorpie, Bethulie. Dit is die ideale basis vanwaar verskeie besienswaardighede besoek kan word. Die kothuis het 'n privaat i...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

The Farmers Cottage is 'n pragtig versierde selfsorg-plaaskothuis. Dis aan die uithoeke van 'n kleinhoewe in die historiese dorpie, Bethulie in die Vrystaat geleë. Dié sonderlinge, luukse kothuis bied slaapplek v...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bethulie, Vrystaat

Karoo Pandok is 'n gastehuis wat op 'n plot in die pragtige, geskiedkundige dorp Bethulie geleë is. Dis die ideale oornagplek vir vakansiegangers of sakereisigers wat van Johannesburg na Kaapstad of die Oos-Kaap re...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Karoo Huisie is in Bethulie in die Vrystaat en dié area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Golden Gate Nasionale Park, Vredefortkoepel en die Gariepdam Natuurre...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethulie, Vrystaat

Bethulie Guest Farm is 'n historiese familiehuis, omring deur die Karoo se grasveld met berge in die agtergrond. Die gasteplaas bied 'n gerieflike oorstopplek vir reisigers in die stil dorpie Bethulie. Die gastehu...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Transgariep

Amari bied selfsorgeenhede op 'n rustige plaas, ongeveer 30 km van Colesberg af. Die plaas is ook ideaal geleë 30 km vanaf Gariepdam. Verblyf by Amari beskik oor 2 eenhede met slaapplek vir 4 tot 9 gaste. Hierdie ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Transgariep, Vrystaat

Boschrand Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n familieplaas wat met skape boer. Dis ideaal geleë op die N1 van Kaapstad na Johannesburg en is gerieflik vir 'n oornagstop. Die verblyf beskik oor eenhed...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Transgariep, Vrystaat

Garingboom Guest Farmis 'n eko-vriendelike Karoo-skaapplaas 11 km van die N1 af op die R715 naby Springfontein in die Suidelike Vrystaat. Dit is onder skadubome en in 'n ligging met onbelemmerde uitsigte oor die pra...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam, Transgariep

Tzamenkomst River Lodge is in die mooi Gariep Eco Reserve op die oewer van die Oranjerivier langs die N1 naby Colesberg geleë. Dit is ideaal vir gaste wat net wil oornag tussen Gauteng en die Wes-Kaap. Verblyf wor...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR5 400
R4 050
per nag, vir 15 mense
Wildsplaas in Transgariep, Vrystaat

Kareeplaas se berghuis is op 'n plaas sowat 30 km vanaf Gariepdam en is net 23 km vanaf die N1. Die huis is teen die voet van die 'n heuwel gebou en bied 'n asemrowende uitsig oor die vlaktes. Hier gaan jy kan ase...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Jakhalsfontein Guest Farm bied gehalte-oornagverblyf op 'n skaapplaas 8 km buite Springfontein. Jakhalsfontein is die ideale stopplek vir gaste wat deur die Vrystaat reis. Verblyf word in 'n lieflike grasdakrondawel...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Ploegfontein Guest Farm bied gehalteverblyf op 'n werkende skaapplaas sowat 12 km buite die dorp, Springfontein. Die gastehuis is in 'n lieflike tuin en bied 'n mooi uitsig oor die plaas en die omgewing. Verblyf wo...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Venterstad

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Steynsburg, Karoo

Kom geniet die vars plaaslug by ons as jy reis tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap op die R56 ... of die Vrystaat via Gariepdam gaan verken. Steynsburg is die ideale verblyf-opsie vir 'n oornagstop! Die verblyf be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Steynsburg, Karoo

Shanks Farmstay bied gerieflike en pragtige verblyf net buite Steynsburg, langs die R56. Steynsburg is 'n klein dorpie wat omring is deur berge en heuwels. Die plaas bied 2 gerieflike kamers wat in 'n pragtige tuin...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Prior Grange Guest Farm is 'n geskiedkundige plaas 8 km buite Springfontein in die suide van die Vrystaat. Verblyf word in 6 lieflike selfsorgkothuise op dié prentjiemooi Karoo-plaas gebied. Die Prior Grange Plaas ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springfontein, Vrystaat

Vlugkop Guest Farm is in Springfontein. Dit is die ideale oornagverblyf indien jy op reis is tussen die noorde en die suide op die hoofweg. Verblyf word in kamers wat elkeen individueel versier is aangebied en bedd...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 3 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za