Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Waldrift (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Vereeniging

3.9 / 5  
volgens 32 resensies
Lees regte resensies van Vereeniging van 32 geverifieerde gaste.
Indien jy Vereeniging besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vereeniging.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vereeniging akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vereeniging Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vereeniging Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Vereeniging

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Henley On Klip, Gauteng

The Village Guest House is 'n bekoorlike verblyfopsie in die stil dorpie Henley on Klip, die tuiste van die Oprah Winfrey Leadership Academy for Girls. Net 5 km vanaf Meyerton. Dié gastehuis bied pragtige en goed ...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sasolburg, Noordelike Vrystaat

Zetties Flatlet is in die voorstad Vaalpark in Sasolburg, maklik van die R59 af bereikbaar en net 8,3 km vanaf Emerald Resort Casino. Daar is 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n slaapkamer, badkamer en kombuisi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sasolburg, Noordelike Vrystaat

The Homestead Guesthouse & Coffee Shoppé is in Sasolburg naby die Penny Heyns Olimpiese swembad, die Emerald Casino, verskeie rivieroorde en die Etienne Rousseau Teater. Dié 3-ster-gastehuis is ideaal vir sakerei...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Henley On Klip, Gauteng

The Ugly Duckling is aan die Kliprivieroewer in Henley on Klip langs die R59 tussen Johannesburg en Vereeniging. Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -lee...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR400
R240
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Pendale AH, Gauteng

Midvaal Gastehuis bied gerieflike verblyf op 'n kleinhoewe in Pendale AH, Meyerton. Verblyf word in die tuin gebied in die Lapa-eenheid met slaapplek vir 4. Dié eenheid beskik oor 'n kamer, 'n privaat badkamer, ko...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sasolburg, Noordelike Vrystaat

Caesars Guesthouse bied bekoorlike akkommodasie in 'n stil en luukse buurt in Sasolburg. Die gebou het interessante en pragtige argitektuur, 'n professionele interieur en moderne geriewe wat sakereisigers nodig sal ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Evaton, Gauteng

Fresh Air, Peace and Quiet is 'n gastehuis wat 'n plattelandse wegbreek uit die stad bied. Dié gerieflike en moderne gastehuis is in Walkerville net suid van Johannesburg. Gaste kan kies tussen 4 ruim dubbelgaste...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sasolburg, Noordelike Vrystaat

9 on Kromellenboog is 'n puik 4-ster-gastehuis met 15 luukse kamers in 'n vreedsame omgewing in Sasolburg. Dit is naby die meeste van Sasolburg se vernaamste ondernemings en besienswaardighede, wat dit ideaal maak v...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sasolburg, Noordelike Vrystaat

Mignon's B&B is in 'n boomryke buurt in Sasolburg. Die kamers is baie gerieflik en ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Daar is 2 gastekamers, die eerste met 'n dubbelbed en die tweede met 2 enkelbeddens....

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sasolburg, Noordelike Vrystaat

44 on Billingham Gastehuis is in Sasolburg en bied verblyf in gemaklike gastekamers wat geskik is vir beide sake- en ontspanningsreisigers. Die gastehuis bied 5 en suite-kamers, waarvan 3 standaard kamers is met of...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sasolburg, Noordelike Vrystaat

Azrielle Guesthouse is in ’n stil voorstad van Sasolburg geleë en bied vakansie- en sakeverblyf. Verblyf word in 2 suites in ’n lieflike tuin gebeid. Elke suite bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor ’n k...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sasolburg, Noordelike Vrystaat

52 Oaks Guest House is in 'n stil en rustige woonbuurt in Sasolburg geleë, die hartjie van die Vaaldriehoek. Dit is naby aan al die besienswaardighede in Sasolburg soos die Vaalrivier, Vredefortkoepel en Emerald Re...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Bersheba River Lodge is op 'n klein plaas aan die oewers van die Vaalrivier en is 'n kort ent se ry vanaf Sasolburg. Dit bied 'n rustige plaaswegbreek wat ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers of trougroepe is. ...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Oord in Gauteng

Vischgat Fishing Resort is langs die Vaalrivier geleë, tussen die Vaaldam en Drie Riviere. Die oord is net 80 km van Johannesburg af en ideaal vir 'n rustige kampwegbreek vir entoesiastiese hengelaars of die hele g...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vrystaat

Wees die kaptein van jou eie huisboot op jou riviervaart-avontuur op die Vaalrivier. Old Willow No. 7 Houseboat Charters is geleë op die Korhaan Rivierlandgoed in Sasolburg en bied ongelooflike uitsigte, klanke en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 6 - Wys 76 tot 65

Welkom by die Vereeniging akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za