Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Vermaaklikheid

4.4 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Vermaaklikheid van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Vermaaklikheid besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vermaaklikheid.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vermaaklikheid akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vermaaklikheid Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vermaaklikheid Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Vermaaklikheid

10% af Laaste Kans!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

@ The Whales is 'n selfsorgkothuis in die Duinepark-oord en bied 'n veilige familiewegbreek net 160 m van Witsand se strand af. Die kothuis het 3 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste. Dit is perfek vir 'n gesin of ...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

Heppie-Nes is 'n ouwêreldse dubbelverdieping selfsorghuis in die veilige Duinepark-kompleks in die kusdorpie Witsand. Dié dorp is by die mond van die Breederivier geleë. Witsand staan bekend as 'n goeie visvangar...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

Ocean Breeze 93 is in Duinepark in Witsand, 'n oulike dorpie langs die monding van die Breërivier. Die skilderagtige kusdorp bied wit sandstrande, pragtige Kaapse fynbos, 'n magdom watersport wat besoekers kan geni...

Vanaf
R990
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

@ The C right in front on the C is in Witsand. Hierdie 62 m²-woonstel is reg langs die see. Die eenheid het 'n privaat ingang met 'n sekuriteitshek wat via trappe na die eerste verdieping se dek lei. Die dek front...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

Seehuisie is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis, net 50 m van die see af en dit is in Duinepark Witsand, 'n klein kusdorpie in die Wes-Kaap, geleë. Die huis bied slegs verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hui...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

Fisantespoor is 'n dubbelverdiepinghuis in Witsand met slaapplek vir 6 gaste. Dit is stapafstand vanaf die strand. Die huis is 'n dubbelverdieping en die trappe na die eerste verdieping is steil. Die boonste verdi...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

Roes In Vrede is in Duinepark in Witsand, 'n bekoorlike dorpie by die monding van die Breërivier. Die skilderagtige kusdorp bied wit strande, pragtige Kaapse fynbos, 'n magdom watersport en uitstekende geleenthede ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

Kaiha is 'n ruim selfsorghuis vir 6 volwassenes en 2 kinders in Witsand en dis net 50 meter vanaf die strand en getypoel. Die dubbelverdiepinghuis met gedeeltelike see-uitsig beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers,...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Nona Rosa Wegbreek bied selfsorgverblyf op 'n werkende plaas tussen Heidelberg en Witsand. Die plaas is aan die oewer van die Slangrivier. Mense wat rustigheid en stilte wil geniet, sal die verblyf geniet. Die koth...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 640
R1 394
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

Haven is 'n selfsorg-vakansiehuis in Witsand en is minder as 500 m van die Blouvlagswemstrand af. Dié houthuis het 'n groot dek aan die voorkant wat gedeeltelike see-uitsigte oor die baai bied en is die ideale plek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za